English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 552 179
topics: 85
replies: 1 559
views: 186 785
Share your best or worst experiences to help others out.

Mense Handel/Human Trafficing

replies: 2
views: 353
20 Aug 2018 @ 13:26:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het so tyd terug hier op die forum genoem van 'n vrou wat amper ontvoer was naby bakenkop laerskool.

So intussen het ons in die Kompleks tussen die huise, 'n persoon van GANA gevang wat fotos van die kinders neem met sy selfoon. Sekuriteit het hom gevang en dit aan die trustees geraporteer.  Lid het op 'n manier weggehardloop maar is weer deur die sekuriteits wagte in 'n Mall aangekeer. Polisie toe met hom.

Gisteraand op Cartblanche word daar genoem van toenemende  mense handel. Veral vrouens, jong meisies en seuns.

MENSE ONS MOET WAKKER WORD en bedag wees op enige dinge wat kan opduik.

Ek yskoud as ek aan die haglike omstandighede dink waarin die gewone mense van bv Nigerië bly. Dit ondervind toe ek daar was vi werk.  Wat nog as jy vir 'n Seks slaaf gebruik word in daai plekke.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2018 @ 15:01:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir bewusmaking. Ja...as ek sien watse video clips deesdae in die rondte gaan oor gebeure in die wěreld - siek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
21 Aug 2018 @ 21:26:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Raak al hoe erger

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required