Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22026 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6237 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5310 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2697 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1251 |
Gerden | 1177 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |





Members in KZN
Good Morning,
I am new to this group and just wondered how do you know where the members are from, which club and area?
Thank you
Click op hul profile foto.....daar behoort jy te kan sien waar hul van afkomstig is
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ


Good Morning,
I am new to this group and just wondered how do you know where the members are from, which club and area?
Thank you


Click op hul profile foto.....daar behoort jy te kan sien waar hul van afkomstig is

Soos ek deelneem hier, het ek agter gekom die oormeerderheid van lede hier behoort nie aan klubs nie. Ek self behoort nie aan n spesifieke klub nie, maar as daar n forum of facebook blad n kamp reel, woon ek dit gewoonlik graag by
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Baie dankie vi die inligting!
Soek gerus op internet na inligting oor klubs. Onsself het vir etlike jare aan 'n SAWA tak behoort en dit besonder aangenaam gevind. Dit was toe ons nog albei gewerk het. Klubs hou gewoonlik saamtrekke oor naweke en dit is deesdae presies die tye wat ons nie graag uitkamp nie.
O Ja, baie welkom hier by ons!
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
As jy n klub soek....kyk onder "clubs" onder hoof kieslys. Daar is onder andere Freewheelers wat in Durban area geleë is

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Baie dankie
Ek behoort aan die Golf klub.........lol.
Al weer oppad iewers heen.

Klub of klub huis? ...lol??
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Beide Geert. Meeste by die 19de.....lol
Al weer oppad iewers heen.

Click op profile foto....dan sal jy info kry. Nie almal deel hul info nie....soos joune wys 59% van info
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

