English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 883
Total Views: 83 201 336
topics: 11 521
replies: 138 684
views: 39 319 291
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Meiringskloof Nature Park

replies: 8
views: 173
07 Feb 2020 @ 17:25:09 pm
JohannR
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 10 Dec 2014
Experience: 30 years

Iemand onlangs hier gekamp?

Terugvoer lyk nie te goed nie. Wou daar gaan Kamp maar is nou nie seker nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 10:08:58 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4718
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

CJR ek was nog nie daar maar hoop iemand kan jou help

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:37:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Was in 89, 90 laas daar.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2020 @ 07:44:20 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1829
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ek neem aan jy praat van Meiringskloof in Fouriesburg? Ons het so paar jaar terug in die sandsteen huisies daar gebly. Die karavaanpark het nie baie vars gelyk nie. Sekuriteit ook nie te watwonders nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 07:52:20 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

Hi, ons was die eerste week in Desember 2019 daar. Kampplek nog so lekker. Nuwe betstuur / eienaars, probeer weer alles regruk - bietjie agteruit gegaan. Ons was 3 karavane en het ook een huisie gehuur. Die huisie se matrasse was gaar, my seun het maar vroeer terug gegaan!. Al klagte wat ek deur die grapevine gehoor het is dat dagbesoekers die swembad oor naweke oorneem wat 'n frustrasie is. Hulle het nogsteeds die beleid van geen dagbesoekers in vakansie tye, dus was dit lekker stil in Desember. Ons het baie daar gekamp - nog steeds baie rustig, hulle nuwe website wys ook die staanplekke. My dogter het dit so geniet hulle gaan op 'n gewone naweek weer daar kamp - 2 karavane, sal dan terugvoer kan gee oor die "probleem" / vra hulle direk daarna? Daar is ook baie lekker eetplekke nou in Fouriesburg vir afwisseling. Bome het groter geword en nog baie skadu in die kloof.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 09:58:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mens moet maar net 'n deeglike besoekkers stelsel in plek hê om ongewensde gaste as dagbesoekers te vermy.

Drieberge het byvoorbeeld 'n besoekers klub.  Aansluitings fooie, jaarlikse fooie, en dag besoekers fooi en hulle laat net 'n seker aantal dagbesoekers per slag/dag toe.

Die ou wat dit betaal is gewoonlik die meer rustige mens wat waarde heg aan die stilte en rustigheid.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 11:23:07 am
Jaada
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 11 Jun 2014
Experience: 59 years

Vergeet om te noem: die tiolette/amblisie by die swembad is klaar ge-upgrade - baie netjies.

Kamp groete
Kobus & Ada
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2020 @ 11:26:55 am
JohannR
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 10 Dec 2014
Experience: 30 years

Baie dankie vir almal se insette. Waardeer dit. Lekker kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2020 @ 08:11:03 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Vat net baie Peacefull Sleep saam, die muskiete daar is wrede groot bloedorstige Raakskiete!cool

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za