Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21828 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17659 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6075 |
Bostoe | 5439 |
BrianB | 5153 |
Uranus Member | 2600 + |
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP | 3369 |
Grumpy/Hannes | 3209 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2502 |
Lennie | 2192 |
Kanneman | 2141 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1978 |
Swanie | 1854 |
Heindrich | 1831 |
Nico | 1745 |
steamer | 1690 |
Ski | 1669 |
Hennie Botha | 1664 |
Dansan | 1528 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1211 |
Louvan | 1197 |
RichardJ | 1111 |
Gerden | 1093 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 838 |
JohanMarais | 819 |
Fanie | 746 |
CampingKitty | 715 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 661 |
snys | 631 |
Benkie | 588 |
Douglas Green | 575 |
Andrew | 524 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Harv | 424 |
Willie54 | 422 |
Andre Smit | 416 |
Rare Breed | 408 |
LEEN | 379 |
Kamp is Koning | 369 |
1Pierre2 | 355 |
survivalist | 352 |
Herman | 336 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Dieter | 265 |
Meerkat | 262 |
Gold Member | 100 + |
Hennie1968 | 231 |
Fienie | 229 |
Mediese Skemas "STINK"
Ek begin hierdie onderwerp wat buite kamp is.
Ons "HET" (Vrou en Ek) aan Bonitas behoort teen R7k/maand.
Toe my doofheid intree, reken hulle dat ons, ons plan moet verhoog na R10k/maand om inplanting goed te keur nadat my vrou R200k moes inbetaal by Nu-Med PTA waar ek as gevangnigge behadel was agv oordosis Antibiotika ingedien deur hulle.
Ek het aan hulle genoem: Ek eet slegs :Sagte Kosse agv maag kanker:.
Hulle het dit ignoreer en my arms en bene vasgebind en kos in my keel afgedwing.
My buurvrou sit met dieselfde probleem.
Sy het bors kanker en die Chemo wat sy kry is onvoldoende volgens Dr's.
Bonitas reken dat sy moet verhoog na n "upgraded" plan vir goedkeuring.
Most times, "A necessary Evil!"
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
Ja....dis groot maandelikse uitgawes, maar elke keer as daar weer nood is, is mens dankbaar mens het dit
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Presies so. Dis beslis nie iets om op te probeer spaar nie, jy sal jouself skop as jy dit kon bekostig maar jy het verkies om nie gedek te wees nie. Ek sou sê veral vir ouer persone is dit die moeite werd om mediese versekering eerste op jou prioriteitslys te plaas en eerder maar op ander dinge te bespaar, selfs om sonder 'n voertuig oor die weg te kom as dit nodig raak.
Kankerbehandeling kan maklik 'n miljoen rand kos. 'n Maat van my het 'n meganiese hart gekry wat saammet die opvolge, die mediese skema meer as drie miljoen rand gekos het. Daarenteen weet ek van 'n dame wat gereeld vanaf die Vaaldriehoek Johannesburg toe moet reis vir kankerbehandeling by die staatshospitaal. Sy het nie naastenby die geld vir 'n mediese fonds nie. Sy moet reeds vyfuur soggens in die ry gaan sit en wag soms vir amper die hele dag om die dokter te sien. Die behandeling is ook maar so-so.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
And just wait till the NHS kicks in then we will really find out how bad state medical is. It‘s not something I‘m looking forward to in my old age.
There is a good chance it will never happen. Hope I am right. And it it does happen, is probably is still a long way off and it might be in a different form from what has been proposed. We no no longer have a one party regime. The political scene is bound to change some more, hopefully for the better.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
There is a good chance it will never happen. Hope I am right. And it it does happen, is probably is still a long way off and it might be in a different form from what has been proposed. We no no longer have a one party regime. The political scene is bound to change some more, hopefully for the better.
Wish I had your confidence Fred. Medically I think we are in for tough times ahead hopefully you are correct and I‘m wrong.
Mediese Skema is 'n noodsaaklikheid.
My een familielid is 'n dokter in Edmonton, Kanada. Hy moet 'n knievervanging kry. Hy is op hul NHS lys vir oor drie jaar. Hy kom Feb 2025 en gaan op eie koste dit hier laat doen. Teen die kanadese dollar is dit die uitgawe werd.
My skoonseun is 'n ortopeed werksaam in Midstream. Hy werk van tyd tot tyd op St Helenaeiland. Was verlede maand weer daar. Die eiland betaal die inwoners se medies soos in NHS. Daar is tans sowat 50 inwoners wat skouer, heup of knievervangings moet kry. Die eiland stuur hulle hiernatoe (vir skoonseun) of hy doen dit daar. Nommer 50 op die lys is die Goeweneur van die eiland. Selfs hy as baas, kry nie voorkeur behandeling in die NHS nie. Hy oorweeg ook eerder 'n eie koste besoek hier - met die Britse pond waarde is dit goedkoop.
As oud-weermaglid gebruik ek nie meer 1 Mil Hosp nie. Die diens wat jy kry word in die algemeen deur Algemene Praktisyns (GP) gelewer. Om by die enkele spesialiste uit te kom is 'n skaarsheid.
Groete
Butts, ek is ook n hoog opgeleide weermag lid, maar in vroeg 80-jare was dit "Anders".
Onder andere was oud Springbok Hakker: Ulie Scmiedt my Dr by 1-Mil na n Tragiese insident waar ek kop, neus, gebreekte kakebeen ens.. gekry het agv n 81mm Mortier Loop.
Ek was suksesvol behandel en terug SWA toe.
Gevolgtrekking:- Ek reken, as SA meer opgeleide Dr's gehad het soos in verlede sou ek nie vandag doof gewees het nie.
Na uitrede het ek vir 4x Maag operasies gegaan waarna ek daarna inwendige bloeding gekry het en plat gevalde longe wat my gelaat het op n ventilator vir asemhaling.
Met no: 5 het Dr's genoem aan familie: Daar is die "Chappel", want dit is: 50/50?
Ek dink net: My vrou moes weier om die R200k te betaal en my oorplaas na Staat.
Moontlik sou ek nie n Oordosis medikasie gekry het nie wat gelei het na 2x dae tot doofheid nie.
Ek aanvaar dit so: "If You Must Die, You Die".
Moontlik uit Staat hospitaal kon ek moontlik nog gehoor gehad het en ongemak met 2x gehoorstukke voorkom het.
Dit is my verhaal.