English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 650
Total Replies: 207 929
Total Views: 81 147 433
topics: 9 960
replies: 111 951
views: 38 296 258
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mbizi - any recent reviews

replies: 14
views: 428
12 Feb 2018 @ 10:41:33 am
McNel
New Member
55% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 08 Feb 2018
Good morning,

We have managed to secure a spot at Mbizi for Easter weekend and I have searched the forums for recent reviews, but cant seem to find any. Has anyone recently been? Any feedback especially on the private ablutions?

Many thanks,

Siobhan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb 2018 @ 08:40:18 am
Karin*
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 14 years
We camped at Mbizi the September long weekend. We had a normal stand, so not sure about the private ablutions. The shared ablutions were kept clean the entire time. The resort is well maintained. The swimming pool water was a bit cold, but there is a warm under cover pool. The bar area in the separate pool is a sure winner. The kids went fishing is the dam, only caught one small fish. We enjoyed the camp, so can recommend it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2018 @ 19:03:10 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10182
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Ons het na n baie lank afwesigheid weer Mbizi besoek. Ek was aangenaam verras met die veranderinge wat in die oord aangebring is....lyk baie goed. Al wat vir my agteruit gegaan het was die wilds besigtiging.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2018 @ 19:13:21 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Pragtige oord.

Lyk of die saamtrek ook goed ondersteun was.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jun 2018 @ 19:37:37 pm
DK
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1092
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 16 years

Dankie vir die foto plasing.

Dit lyk baie netjies daar, asook redelik bedrywig.

Solank elke dit geniet is dit ń bonus.

Never trust to quickly, because life is too short?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2018 @ 07:29:39 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10182
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Pragtige oord.

Lyk of die saamtrek ook goed ondersteun was.

Ja...die ou wat vir almal pap en sous moes maak Saterdag aand het gesê hy moes vir 780 mense maak....so hy was nogals besig!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2018 @ 17:07:40 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3153
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Ek dink daar was pap vir 780 maar net sous vir 700 - daai souspot maar klein vir die hoeveelheid mense. Ek kon nog sous kry maar daar was nog baie manne wat besig was om te braai en dalk het party nog nie eers gebraai nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2018 @ 20:49:24 pm
HM
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3482
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 45 years

Pap en sous vir 780 mense. surprised Nie 'n maklike taak nie.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jun 2018 @ 17:50:23 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10182
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Pap en sous vir 780 mense. surprised Nie 'n maklike taak nie.

Stem...soos ek kon sien was dit net hy en sy vrou

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2018 @ 06:25:16 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10470
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Great vir hom............................ ek is nie so mal om my in te laat vir so joppie nie.

780 mense kan vir hulle self kos maak.

Wonder of dit regtig soveel mense was.  Maar ja ons was nie daar nie so kom ons gee die binne vet van die boud (Benefit of the dought).

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2018 @ 10:47:17 am
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3153
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Leon wel dit maak seker nie saak hoeveel daar was nie. Daar was wel besprekings vir 1200 mense in totaal. Natuurlik was nie almal by die braai nie.

Hierdie fotos wys v d mense wat voor my gesit het van links na regs maar nie agter my nie.

Ek wonder wie is op die 2e foto ???

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2018 @ 10:56:52 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10470
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Ek sê mos gee hulle die binne vet van die boud.

Terug by die review van die oord............. wonder hoeveel van die mense wat daar was islede op die forum en sal vir ons die oord "rate".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2018 @ 07:30:01 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10182
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Leon wel dit maak seker nie saak hoeveel daar was nie. Daar was wel besprekings vir 1200 mense in totaal. Natuurlik was nie almal by die braai nie.

Hierdie fotos wys v d mense wat voor my gesit het van links na regs maar nie agter my nie.

Ek wonder wie is op die 2e foto ???

 

Ek wonder ook? Dis bietjie donker....kan nie mooi sien nie.....hahahaha ;-}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2018 @ 17:29:34 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10182
Joined: 05 May 2015
Experience: 5 years

Danie...kyk wat ek gewen het!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2018 @ 21:49:29 pm
Danie-SLK
Uranus Member
92% Profile Strength
Posts: 3153
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 41 years

Geert ek het nou dit op FB gelees en wou jou kom geluk se. Maar ja - baie geluk met jou prys. Nou kan jy in meer rustigheid alles daar weer geniet en sommer weer van jou mooi fotos hier plaas.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous