
06 Feb 2008 @ 07:23:56 am
Hello, ons gaan ook baie Mbizi toe , en volgens ons ook die beste oord nog. Baie baie netjies en baie vir kinders om te doen. Etes by die Pub/Restaurant is ook baie billik en baie lekker, Het ook al paar
kersetes daar geniet en waarde vir geld gekry, ons hoop die nuwe bestuur wat nou einde Januarie oorgeneem het gaan die oord dieselfde manier bestuur, aan Ann-hulle... ons gaan julle baie mis. En hoop dat julle nuwe planne goed sal uitwerk, julle laat 'n wonderlike oord oor aan nuwe bestuur/eienaars, Sterke en ons kamp binnekort weer by Mbizi/