Ek wonder wanneer gaan hulle die Mata Mata grenspos oopmaak. Dis regtig n probleem vir my wanneer ek in Augustus vanaf die Kgalagadi wil reis na Namibië. Nou moet ek n hengse ompad gaan ry om by Spitskoppe uit te kom.
Ek het vir die Weg-tydskrif gaan kyk hoe hulle die grtens oopmaak en was die 13de voertuig om deur die grens te ry. Dit was alles nog baie deurmekaar en niemand was bewus daarvan dat jy jou paspoort by Twee Rivieren moes laat stempel nie. Almal wat deur die grens wou ry het net daar "amnestie" van die Namibië regering ontvang.
Vier grenslande se presidente was daar vir die opening, wat n spektakel. Die hele lugruim was vol helikopters wat vir mekaar met gelaaide missiele geloer het.
Dankie. Nog inligting.
Dit sal so bly totdat die minister van buitelanse saake (Home Afairs) dit aankondig. Ons wou in October 2021 by Pondrif Botswana ingaan en moes af ry tot by Groblers Bridge en toe weer op tot by Tuli Blok. n' Heele dag se vertraaging en 300Km verder.
Die poliesie stassies kan vir jou die huidige status van die grens poste gee maar hulle weet nie waneer dit weer gaan oop maak nie.
Mata Mata was nog toe aan die begin van December. Pafuri (Mozambique) was ook toe in mid Februarie 2022. Miskien sal dinge nou verander omdat die oor grens COVID 19 vereistes verander het?
Paul....
Waar in die wêreld is julle????
Jou selfoon werk nie...
More Jin,
Ons was vir Å„ week tuis en more op pad Kaap toe. Daarna will ons Bakgatla gaan besoek.
More Jin,
Ons was vir Å„ week tuis en more op pad Kaap toe. Daarna will ons Bakgatla gaan besoek.
Die week tuis het seker soos n straf gevoel🤣🤣
Ek het verneem, van Tracks 4 Africa (Lizette Swart), dat dit lyk asof all die grens poste tussen Namibia en RSA op 15 April 2022 gaan oop maak. Maar dit sal eers aangekondig (bevestig) word n' dag voor die tyd. All ons buur lande het die vireiste vir n' negatiewe PCR toets vir folle gevacineerde resigers aff gaskaf (soos RSA). Jy moet n' harde kopie van jou vacinaasie rekord by jou hê met die QR code op dit.
Dankie het gepraat.
Veilig ry.