English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 709
Total Replies: 268 667
Total Views: 83 819 632
topics: 12 259
replies: 148 831
views: 39 646 849
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Mass Camp 2022 - Save The Date.

replies: 27
views: 542
29 Mar, 2022 @ 11:31:09 am
CaravanParks.com
Administrator
81% Profile Strength
Posts: 2931
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 49 years

Mass Camp 2022 Save the date

The date is set, Resort Hosts are applying.
Keep an eye out!!!

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 11:44:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Lekker....was laasjaar lekker fun gewees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 11:46:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

๐Ÿ™‚Vier redes om te braai daai naweek:

1. Omdat dit naweek is๐Ÿคฃ

2. Omdat ons gaan kamp๐Ÿ˜ƒ

3. Omdat dit braai dag is๐Ÿ˜‚

4. Omdat braai lekker is๐Ÿ˜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 13:12:23 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

๐Ÿ™‚Vier redes om te braai daai naweek:

1. Omdat dit naweek is๐Ÿคฃ

2. Omdat ons gaan kamp๐Ÿ˜ƒ

3. Omdat dit braai dag is๐Ÿ˜‚

4. Omdat braai lekker is๐Ÿ˜

En omdat ons KAN!!

If its worth doing, its worth doing well.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 13:16:26 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1752
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

๐Ÿ™‚Vier redes om te braai daai naweek:

1. Omdat dit naweek is๐Ÿคฃ

2. Omdat ons gaan kamp๐Ÿ˜ƒ

3. Omdat dit braai dag is๐Ÿ˜‚

4. Omdat braai lekker is๐Ÿ˜

Klink na 4 goeie redes

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 18:06:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

๐Ÿ™‚Vier redes om te braai daai naweek:

1. Omdat dit naweek is๐Ÿคฃ

2. Omdat ons gaan kamp๐Ÿ˜ƒ

3. Omdat dit braai dag is๐Ÿ˜‚

4. Omdat braai lekker is๐Ÿ˜

Omdat ek n bier kan drink.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 18:07:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Count me in please ๐Ÿ™‚

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 20:48:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die oord wat ek laasjaar ge-rate het, bestaan nie meer nie. Darem nie toegemaak nie....karavaanpark is omskep in trou venue

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar, 2022 @ 20:48:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Die oord wat ek laasjaar ge-rate het, bestaan nie meer nie. Darem nie toegemaak nie....karavaanpark is omskep in trou venue

Tshikwalo Lodge 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar, 2022 @ 09:27:31 am
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Ja, alhoewel die plekkie waar ons verlede jaar was (Bass Feather) swak ondersteun was, was dit tog lekker. 

Ons is definitief weer in!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 11:24:46 am
CaravanParks.com
Administrator
81% Profile Strength
Posts: 2931
Joined: 01 Jan, 1999
Experience: 49 years

Hierdie jaar gaan dit baie lekker wees. Veral met die warmer weer in September en die feit dat ons nou darm meer tyd het om te beplan. Ons sal julle op hoogte hou soos als in plek val.

Lekker naweek vir almal.
Die nie so Kwaai Tannie ๐Ÿ˜‰

The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 12:13:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Ja, alhoewel die plekkie waar ons verlede jaar was (Bass Feather) swak ondersteun was, was dit tog lekker. 

Ons is definitief weer in!!!

Ons was ook net twee.

Kan seker wees dat daar geen aandag van bestuur se kant was nie.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 13:24:44 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 624
Joined: 04 Jan, 2021

Omdat ek n bier kan drink.

 

 

LOL: Gaan jy dan eers ล„ bier drink?????

Ek kamp al LANKAL.

- Vandag by die lisensie kantoor vir my nuwe ry-bewys en nog niks sedert 12 Januarie se aansoek nie.

- Teruggekom en wa gewas met ล„ bier.

- Nadat ek klaar was en die ou is weer mooi skoon, toe knak die 2de een.

- Lekker gestort en geniet ล„ Whiskey terwyl ons wag vir die kinders.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 13:51:59 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Ek moet erken by Bass Feather was die bestuur net so teleurgesteld oor die swak ondersteuning/bywoning, so beslis nie  hulle skuld/onbetrokkenheid nie. Daar was genoem dat wintertye maar redelike swak opkoms geniet, selfs, - volgens hulle (ek is nie 'n visterman nie, so kan nie kommentaar lewer nie) - is die water so koud dat die vis maar traag is om te byt.

Maar ja, sien uit na die warmer Kamp kwadraat!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 14:13:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Dit sal nice wees as die verskillende agente ook met mekaar kommunikeer oor die naweek. Byvoorbeeld fotos plaas soos naweek verloop. Ons het laas bietjie geplaas op caravanparks.com se facebook blad.....en hulle het ook klomp geplaas tydens hul verblyf by Mountain Splendour. Sal nice wees as meer mense so onder mekaar kan kommunikeer.....dit maak die mass camp dan lekker, anders voel dit of elkeen net op sy eie kamp {nie daai mass camp gevoel nie}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2022 @ 20:51:00 pm
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

Maak beslis sin  en ek stem saam - maak dit 'n meer gemoedelike saamtrek op verskillende plekke.

Behoort tot 'n groot mate ook 'n bietjie van 'n kompeterende gevoel mee te bring?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2022 @ 08:55:16 am
777 BEN EC
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 12 Jul, 2013
Experience: 44 years

Nog so lank om te wag ……

yipee ons is reg

glo so ล„ kamp is goed vir die eienaars , asook vir die kampers

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2022 @ 13:49:02 pm
Piet Ford
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 705
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

Wil en gaan kyk of ek ook daar kan wees

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr, 2022 @ 12:24:54 pm
Hennie Botha
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1445
Joined: 09 May, 2014
Experience: 28 years

Sal ook graag plan wil maak.

Sรช dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Apr, 2022 @ 19:50:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11138
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Hoop nie dis n naweek wat die Girl moet werk nie, met Murphy gaan sy nagdiens werk.....lol.

Darm het sy gesê ek kan alleen gaan.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 07:28:47 am
Shortie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 03 Mar, 2022

n Maand later en die nie so kwaai tannie is dood stil. Wonder wat gebeur agter die skerms.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 18:47:17 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6012
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Ek gaan die volgende week KNP toe, so sal dit moet mis.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr, 2022 @ 20:06:44 pm
Chris Boucher
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1544
Joined: 30 Apr, 2015
Experience: 36 years

As hier 'n "venue" onder in die Kaap is, sal ek sterk oorweeg om ook daar te wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:04:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek sien lys van oorde wat deelneem is hierbo in link beskikbaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 18:38:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Waar gaan julle bespreek.....ek is nogals lus vir Klein Paradys in Brits

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 21:58:12 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4315
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Ek sien lys van oorde wat deelneem is hierbo in link beskikbaar

Where is the link ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 04:33:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19835
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 22:32:58 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4315
Joined: 10 Sep, 2011
Experience: 43 years

Dankie Geert ๐Ÿ‘Œ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required