Be part of the first annual MASS CAMP, South Africa's biggest camping rally yet!
This exciting trailblazing initiative aims to bring campers together
for the biggest nationwide MASS CAMP in South Africa.
For the full run down on MASS CAMP 2021 follow the link below!
Dag sê Admin.
Hoe kan ek sien wanneer is die ander kampe we datums.
Dankie
Ek kamp ook daardie naweek (by ATKV Klein-Kariba), wat inderwaarheid deel is van my 4 maande kampeer-ekskursie vanaf 15 Apr tot end- Aug. Ons kamp eintlik die hele week, vanaf 23 April by Klein-Kariba.
Ek hoop die Mass Camp inisiatief is n groot sukses.
Camping 22 -27 May at Graskop Panorama park and 28 - 2 June at Shingwedsi Knp and this was booked a year ago.
I've got it all wrong with the dates The Mass Camp is taking place in May, not April. But I am anyhow in Satara then.
Wie gaan gaan waar kamp? Ek slaan penne in by Tshikwalo lodge
Ons is dan reeds by Die Eiland vir lang kamp.
Al 45 oorde se datums is dieselfde naweek.....28-30 Mei
Wie van ons forum lede gaan nog deel wees van hierdie rally? Watse oord gaan jul besoek?
Ons span gaan by Mountain Splendour kuier vir die Mass Camp. Ons kan nie wag om die berge te besigtig nie. Dit lyk so rustig daar. Lekker kamp vuur, glasie wyn en goeie geselskap. Net wat die siel nodig het.

Ah.. lekker. Ja die berge skep altyd n heerlike rustige atmosfeer. Wat vir my altyd mooi is, is die verskillende kleur en skaduwee skakerings wat die berge maak soos die dag aangaan. As julle n tydjie kry, besoek gerus Falcon Ridge bird of prey centre se show wat hul aanbied....ek dink dis 10am in die oggende. Ek is nie n groot voël aanhanger nie, maar daai show was regtig asemrowend en iets om te beleef. Die plek is minder as 5 minute se ry vanaf Mountain Splendour

Dankie Geert, ek sal dit vir die kantoor noem. Dit klink nou na 'n goeie plan.
Vriende van ons maak gebruik van hierdie aanbod om Villa Spa toe te gaan...blykbaar lekker afslag gekry.
Ons kamp by Tshikwalo lodge
En daar plaas ek my boodskap en sien toé eers hierdie een ......
Ons kamp by Bass Feather in Reitz en hoop om van die ander forum maats daar te ontmoet!
Ons kamp by San Cha Len guest farm naby Warmbad (Bela-Bela).
Die wa is amper gepak.

Al baie gehoor van hierdie oord, maar ek was nog nooit daar nie. Sal uitkyk vir jou terugvoering en fotos.
Volgende week hierdie tyd haak ons! Ek sien uit om al die verskillende terugvoering van oorde te lees na die mass camp
Sou baie graag deel wou wees van die kampe en reelings maar my werk situasie laat dit nie toe nie.
Sal maar uit kyk vir die terugvoer na die naweek.
Ek hoop admin gaan 'n link hê na 'n blad waar al die terugvoer sentraal gegee gaan word.
Darem is voorspelling dat dag temperatuur bietjie warmer gaan wees as afgelope naweek waar ons gaan wees
Klaar gepak......môre is dit net haak
Eish julle mense moet lekker kamp.
Wens ek kon julle join..............................................
Klaar gepak, Wag net vir kids om van skool te kom
Dis nou amper 6 maande dat hierdie massa kamp plaasgevind het, en ek is nog steeds nuuskierig om te weet :
1. Was dit toe suksesvol - het die verskillende kampeerkampe daarby gebaat? CP.com het soveel moeite gedoen met die voorbereidings en reelings, so ek hoop daar was waarde in die terugvoer?
2. Gaan daar weer so iets plaasvind in die Somermaande (ons het nogal koud gekry in Mei maand langs die dam by Bass Feather!!!)
Ten slotte - ons het dit uiters geniet en sien beslis uit na 'n soortgelyke gebeurtenis!!

Stem saam.....Nice event gewees
Goeie More almal. Askies dat julle moes wag om te sien hoe Mass Camp toe eintlik gedoen het. Ongelukkig het dit baie lank gevat om al die info te kry van die agente en oorde af, nie almal is so oulik as om stap vir stap instruksies te volg nie. En 'n paar mense kon nie na oorde toe gaan nie, weens persoonlike redes. So dit gaan dol, selfs nou. Die nuwe Kamp en Leef gids, sal wel meer informasie bevat oor die Mass Camp.
Lekker dag vir almal.
Die kwaai tannie.

Reviews ook op facebook

Ek sien hierdie onder nuus....lekker!