Hallo admin, ek wil T Hemde bestel maar die oord waar die hemde afgelewer moet word " Richards Bay Caravan Park" veskyn nie op die lys nie. Ek kan dit ook nie intik nie.
Kan julle dit regstel asseblief.
Goeie More Hennie
Loer asb weer na die vorm, ons het die probleem gevind en al die oorde wys nou weer op die lysie.
Lekker dag vir julle.
Ek sal myne later vandag of môre bestel
Dankie admin, ons hemde is bestel sonder probleme.
Lekker dag
Ons forms is terug gestuur en t-hemde betaal.
Die familie sien baie uit na hierdie naweek.
More Hennie
Eks so bly julle het reg gekom. Ek hoop julle het 'n lieflike tyd by die Mass Camp. Onthou om sommer baie fotos te neem en met ons te deel. Dis egter waaroor die hele event gaan, om al ons oorde te ondersteun.