English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 400 967
topics: 4 395
replies: 29 507
views: 17 337 162
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 426
replies: 221
views: 10 385

Marula

replies: 2
views: 8746
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
19 May 2007 @ 18:00:31 pm
Erline
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 22 Apr 2007
Kan iemand asseblief inligting verskaf. Ons is 'n klomp onderwysers van die Vaaldriehoek wat wil wegbreek 8-10 Junie. Moet naby Bela-Bela wees, met bekostigbare kampplek asook toegeruste tente/of chalets. Dankie Erline
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
19 May 2007 @ 19:26:21 pm
hermanpaw
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 25 May 2006
Hulle het huisies op die perseel met 'n klein kerkie, groot danssaal en restaurant. Perfek as jy wil trou en lekker "party". Groot koppie om te klim en Quads te huur. Kleinerige swembad (nie warm nie, lou). Ablusies skoon (dalk effens oud). Baie groot grasperke. Vra ook na hulle buurman se plek "Hide away" as ek reg kan onthou.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
21 May 2007 @ 14:20:00 pm
ina
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 18 Apr 2007
Probeer gerus ook Thaba Kgatla. Daar is 'n baie oulike restuarant op die plek. Karavaanstaanplekke met "great" ablusies. Daar is ook "rondawels" te huur. Ek kan regtig die plek aanbeveel. Daar is verskriklik baie plekke in die Bela-Bela omgewing. Weesgerus, Thaba Monate; Klein Kariba - Bel hulle eerste.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required