English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 553 672
topics: 4 426
replies: 29 956
views: 17 371 978
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 12
views: 17 349 833
topics: 13
replies: 55
views: 24 247
Marula Oase
Limpopo, Bela-Bela
13
Total Ratings: 13
12   
1
Rated: 25 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Marula Oase Gekose Oord

replies: 9
views: 144
10 Sep 2019 @ 12:01:13 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2766
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Marula Oase - Bela-Bela, Limpopo
Kamp & Leef Gekose Oord

Geleë teen die voetheuwels van die pragtige Buiskop, slegs ‘n uur se ry vanaf Pretoria middestad. Maak gerus van ons gebruik indien jy ‘n funksie beplan, of net wil ontspan en ‘n vakansie geniet. Die oord word deur ‘n familie bestuur wat dit geniet om ons gaste te verwelkom en so te verseker hul het die beste vakansie. Ons streef daarna om ‘n vriendelike verhouding met ons gaste op te bou om sodoende ‘n jare lange band te versteker. Kom geniet jou vakansie ten volle met jou karavaan, motorhuis of tent, of vertoef in een van ons chalets of vakansie huise.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:29:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Baie al daar verby gery op na die Girl se ouers maar nog nie daar in nie. 

Weet nie hoe dit daar lyk nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:32:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie al daar verby gery op na die Girl se ouers maar nog nie daar in nie. 

Weet nie hoe dit daar lyk nie. 

 

Dis mos die een skuins oorkant Klein Kariba? 

Baie geniet dit daar, maar smaak verskil....nie vir my nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:54:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Dis mos die een skuins oorkant Klein Kariba? 

Baie geniet dit daar, maar smaak verskil....nie vir my nie

Jip, te besig vir my. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 13:58:48 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wil nie onsenitief klink nie, maar vir my is dit nie reg dat mense wat wil ontspan saam met haweloses kampeer nie. Die een gooi vleis wat hy nie kan op eet in die asblik....en die ander sukkel om n sny brood op die tafel te kry. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 14:28:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek wil nie onsenitief klink nie, maar vir my is dit nie reg dat mense wat wil ontspan saam met haweloses kampeer nie. Die een gooi vleis wat hy nie kan op eet in die asblik....en die ander sukkel om n sny brood op die tafel te kry. 

Onsensitief moet wees onsempatiek

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 06:44:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek was nog nie by die oord nie. Het nog net gehoor van hom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 06:46:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die manier wat jy verduidelik Geert klink dit nie regtig lekker nie.  Maar dan is dit hawelosses wat daar kamp of mense wat verkies om so te bly want dit maak 'n verskil.

 

Volgens die web se fotos lyk dit heel aanvaarbaar daar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 07:24:20 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 886
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ek wonder maar net - praat ons van dieselfde plek? Gaan kyk na die "rating" op hierdie web t.o.v. Marula Oase. Alhoewel ek nog nie self daar oorgebly het nie, het my seun 2 jaar gelede oppad Eiland Spa toe daar oorgestaan. En hulle was heel beïndruk met Marula Oase. Ons bure by Eiland Spa het vir 'n maand gekamp by Marula Oase - en praat ook met lof van die plek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2019 @ 07:56:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14526
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daar is seker niks fout met die oord self nie. Die kamp se boonste 2 of 3 rye is amal net afgesonder gewees vir permanente mense wat daar bly. Dis dieselfde soos die een by Smuts huis in Irene....niks fout met die plek self nie, maar soos genoem....vir my vakansie hou en ander ou oorleef werk nie vir my op dieselfde oord nie. Soos genoem....ek is nie onsimpatiek nie....ons plig is immers om sulke mense te help. {Ek sal graag nog soontoe wil gaan om te help, maar nie kampeer nie}

Daar was onlangs ook so n storie oor Tsipise gewees. Ons almal weet dit is n goeie en bekende oord, maar daar is ook die permanente kampeerders. Daar is ook n verskil tussen permanent kampeer en kampeer plek opdons en groente tuine daar plant en afval palisades en sinkplate te gebruik op jou staanplek. 

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required