English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 024
Total Replies: 259 530
Total Views: 83 476 557
topics: 4 526
replies: 31 184
views: 17 460 969
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 434
replies: 51
views: 17 355 659

Marula Mountain Village

replies: 3
views: 3569
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
02 May 2006
Andre
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 61
Joined: 17 Apr 2007
Ons was vir die lang naweek hier. Gaan maak gerus daar n draai. Ons hele gesin het dit baie geniet. Tarrif is baie bulik, staan plekke langs aan die swem baddens is mooi netjies, ablusies is skoen en warm water altyd beskukbaar. O, en Daniel (4 jaar oud)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
03 May 2006
Helena
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 379
Joined: 01 Jan 2007
Waar's dit??

Helena
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
03 May 2006
Anonymous
Prof Neels,
Dit klink of u al die plek besoek het. Het die mense nog nie aansoek gedoen vir gradering nie, want dit klink na 'n gawe plek. Hulle diens per E mail is ook flink.As u mag se, hoe sal u hul gradeer, as u wel dan al daar was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
03 May 2006
Mads
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 23 Apr 2007
Andre, ons het ook die naweek daar gekuier. Ons was aan die "bosveld" kant - aan die onderkant van die oord. Dit was nou wel bietjie ver swembad toe maar my seuns het dit geniet om heen en weer met hul fietse te ry.

Ek was baie skepties oor die ple
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za