Carien dankie vir die info
i have timeshare at nearby Ngwenya. Mmmmmmummm. it is reall a bit of paradise.
....Yes, it is awesome. Marlothi Safari Park does not have their own website as yet, but you will find them on www.wheretostay.co.za.
Here is their website. Although the tarrifs are from 2002
Nou so lus vir kamp. Ek het so pas vir hulle 'n e-pos gestuur oor tariewe en beskikbaarheid vir 'n kampplek in Augustus. Hoop hulle reageer.
Die e-pos na die adres op hul webtuiste het onafgelewer teruggekom.
Kan jy help met 'n werkende e-pos adres asseblief Bob.
Thanks Carien. Overlooked your 15 Jul posting.
Will contact tomorrow.
Hi daar
@ Carien, kan jy vir my ook asb die fotos stuur? :)
douw.gerber by gmail.com
Wil nie die @ gebruik nie want dan begin 'n ou spam kry...
Dankie
O OK dit gaan lekker wees om julle te ontmoet!
Here are some pics from Carien's visit to Marlothi Safari Park:
Private ablution and kitchen inthe building at the back.
Regards
Douw