Marlothi Safari Park - Komatipoort, Mpumalanga
Kamp & Leef Gekose Oord
Gesetel in die ongerepte, wonderlike Marloth Park, is Marlothi Safari Park met sy ruim kampplekke. Elke kampplek het sy eie ablusiegeriewe, ‘n braaigebied en kombuisie. U kan in die pragtige swembad afkoel; die baie soogdierspesies wat gereeld deur die kamp swerf, geniet; die meer as 300 voëlspesies besigtig en na hul geluide luister; geniet ook die nagtelike geluide van die leeus in die naburige Lionsspruit Natuurreservaat. Slegs 17 km vanaf die krokodilbrug-hek, die ingang na die Kruger Nasionale Park.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Die kampplek is naby ons en nog nooit daar gaan kamp nie. Baie netjiese plek. Darem al daar vir familie gaan kuier.
Dis te naby en voel nie of ek weg is van die huis nie.
Beter om oorkant die rivier in die willetuin te gaan staan.
Het nie baie goed gelyk Desember 18 toe ons in Marlof was.
Dalk maak hulle n plan.