English & Afrikaans Forums
Total Topics: 18 420
Total Replies: 63 501
Total Views: 80 334 882
topics: 3 980
replies: 705
views: 17 095 749
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 143
replies: 873
views: 685 845
topics: 6
replies: 98
views: 56 208
Marlothi Safari Park
Mpumalanga, Komatipoort
7
Total Ratings: 7
7   
0
Rated: 26 May 2017

Marlothi Caravan Park

replies: 2
views: 7439
10 Mar 2011 @ 14:21:53 pm
Mark Hinrichsen
Bronze Member
Offline
Posts: 23
Joined: 16 Sep 2009
Province:

Kan iemand my asb raad gee oor hierdie karavaan park wat in Marloth park gelee is. Ek verstaan daar was n paar veiligheids gevalle in Marloth waar mense aangeval is, is die karavaan park redelik veilig en hoe lyk die fasilitiete daar is maar min inligting op die net.

Laat weet maar asb as julle al daar was Byvoorbaat dank

Groete - Mark Hinrichsen

13 Mar 2011 @ 16:35:16 pm
Marius Rix
Silver Member
Offline
Posts: 50
Joined: 26 May 2007
Province: Free State

Beste Mark,

 

Ons was sowat vyf jaar gelede op Marlothpark en het in die karavaanpark kampeer.   Ek verbeel my daar was net sewe of agt staanplekke, maar elk het sy eie ablusie geriewe met 'n kombuis.   Die koste was - destyds - 'n baie billike R150 per nag.   Die staanplekke is ook baie gelyk en veilig en lekker ruim.   Dis naby die Krokodilrivierbrug vir ingang na die Wildtuin.   'n Mens kan ook ure verwyl deur langs die grensdraad na wild oorkant die rivier (in die wildtuin) te kyk.   Kontak Athol Bruyns by 082-4015999.   Daar was ongelukkig 'n paar voorvalle waar inwoners van die huise aangeval was.   Ons geliefde skrywer Pieter Pietrese was daar woonagtig en is deur Mosambiekers om die lewe gebring.   Daar is orals misdaad en 'n mens kan nie daaraan ontkom nie.   Groete!

14 Mar 2011 @ 05:50:29 am
Perseus
Bronze Member
Offline
Posts: 46
Joined: 18 Apr 2007
Province:

Hi Mark

My wife and I are shareholders at Marloth Park and as a consequense camp there at least once or twice a year. Have been doing so for the past 10 years or so without incident. As Marius has stated each site has its own ablution comprising a kitchen bathroom and seperate toilet. There is a small pool in which to cool off at the end of the day.
There is little else to do other than to relax and take in the sounds of the bush. Kruger is about 20kms away for easy day trips.

Alex

Reply to Topic
Member
Offline
Posts:
Joined: Not yet
View First