Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21190 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5598 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4780 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1618 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 984 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 358 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |






Marlothi Caravan Park
Kan iemand my asb raad gee oor hierdie karavaan park wat in Marloth park gelee is. Ek verstaan daar was n paar veiligheids gevalle in Marloth waar mense aangeval is, is die karavaan park redelik veilig en hoe lyk die fasilitiete daar is maar min inligting op die net.
Laat weet maar asb as julle al daar was Byvoorbaat dank
Groete - Mark Hinrichsen
Beste Mark,
Ons was sowat vyf jaar gelede op Marlothpark en het in die karavaanpark kampeer. Ek verbeel my daar was net sewe of agt staanplekke, maar elk het sy eie ablusie geriewe met 'n kombuis. Die koste was - destyds - 'n baie billike R150 per nag. Die staanplekke is ook baie gelyk en veilig en lekker ruim. Dis naby die Krokodilrivierbrug vir ingang na die Wildtuin. 'n Mens kan ook ure verwyl deur langs die grensdraad na wild oorkant die rivier (in die wildtuin) te kyk. Kontak Athol Bruyns by 082-4015999. Daar was ongelukkig 'n paar voorvalle waar inwoners van die huise aangeval was. Ons geliefde skrywer Pieter Pietrese was daar woonagtig en is deur Mosambiekers om die lewe gebring. Daar is orals misdaad en 'n mens kan nie daaraan ontkom nie. Groete!
Hi Mark
My wife and I are shareholders at Marloth Park and as a consequense camp there at least once or twice a year. Have been doing so for the past 10 years or so without incident. As Marius has stated each site has its own ablution comprising a kitchen bathroom and seperate toilet. There is a small pool in which to cool off at the end of the day.
There is little else to do other than to relax and take in the sounds of the bush. Kruger is about 20kms away for easy day trips.
Alex
