English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 792
Total Views: 83 248 636
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 642
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Marlofpark Brand

replies: 3
views: 224
10 Sep 2020 @ 14:10:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dit is ook bekend dat Marlofpark Brand.

Drie huise het Al die n die slag gebly, met die stel wind wat tans daar is 

My ouers is tans daar. Darm is hul veilig.

Dear is videos verstaan ek op Google.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2020 @ 20:08:49 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 875
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Nie mooi om te hoor nie...........

 

Goed om te hoor jou ouers is ok

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2020 @ 07:50:31 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Sterkte vir almal daar

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2020 @ 11:46:04 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Die 3 huise wat daar afgebrand het was so 2 weke gelede. Daar is 'n geld en bou materiaal insamelings projek hier om die mense te help. Se as julle 'n donasie wil maak, dan kry ek die kontaknommer.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za