English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 643
Total Replies: 267 842
Total Views: 83 785 679
topics: 12 226
replies: 148 428
views: 39 630 675
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Margate opgraderings

replies: 5
views: 186
3 days ago @ 20:38:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19617
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Daars n groep wat hulself "TIDY TOWNS SHELLY TO MARGATE" noem. Dis publiek wat inisiatief neem om die areas weer reg te ruk en op beter standaard te bring. Ongelooflik wat publiek en besighede insit om plek weer mooi en netjies te kry....en dit hoofsaaklik uit hul eie sak. Hul vra ook publiek vir donasies om projek onkostes te dek. Heelwat restaurante spring ook in om hulp verleners met gratis verversings en etes te voorsien. Ek volg hierdie groep nou al meer as n maand en as ek sien wat hulle alles al gedoen het, voel ek sommer lus om soontoe te gaan en help aangesien dit vir etlike jare ons gunsteling vakansie bestemming was. Paar jaar terug het die plek ons baie teleur gestel en ons wou nooit meer soontoe gaan nie....danksy hierdie klomp mense sal ek graag weer daar wil gaan inloer met ons volgende besoek aan suidkus.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 20:41:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19617
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

πŸ‘πŸ‘Œ

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 12:51:19 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5976
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Daars n groep wat hulself "TIDY TOWNS SHELLY TO MARGATE" noem. Dis publiek wat inisiatief neem om die areas weer reg te ruk en op beter standaard te bring. Ongelooflik wat publiek en besighede insit om plek weer mooi en netjies te kry....en dit hoofsaaklik uit hul eie sak. Hul vra ook publiek vir donasies om projek onkostes te dek. Heelwat restaurante spring ook in om hulp verleners met gratis verversings en etes te voorsien. Ek volg hierdie groep nou al meer as n maand en as ek sien wat hulle alles al gedoen het, voel ek sommer lus om soontoe te gaan en help aangesien dit vir etlike jare ons gunsteling vakansie bestemming was. Paar jaar terug het die plek ons baie teleur gestel en ons wou nooit meer soontoe gaan nie....danksy hierdie klomp mense sal ek graag weer daar wil gaan inloer met ons volgende besoek aan suidkus.

 

Ek het dit gesien, dalk kan mens later weer soontoe gaan ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
yesterday @ 21:20:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19617
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek het dit gesien, dalk kan mens later weer soontoe gaan ?

Margate karavaan park is baie billik geprys....net jammer dat strand nie loopafstand van oord is nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
today @ 08:08:17 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19617
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Margate karavaan park is baie billik geprys....net jammer dat strand nie loopafstand van oord is nie

Ek dink dit sal nogals kampeerders trek as oord n shuttle diens tydens vakansie tye aanbied. Om parkering op strand te kry daai tyd is nag.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
today @ 08:12:58 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19617
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek dink dit sal nogals kampeerders trek as oord n shuttle diens tydens vakansie tye aanbied. Om parkering op strand te kry daai tyd is nag.

Ek kies my oord só dat ek fasiliteite om my kan geniet waar ek kar in oord op my staanplek kan los. Het al by Muizenberg en Trafalgar inbrake in kar gehad terwyl ons onsself op strand geniet het. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za