English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 132
Total Replies: 227 707
Total Views: 82 280 505
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 436
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 888

Marakele

replies: 2
views: 3799
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
27 Apr 2006
Anonymous
Ons beplan om middel Mei vir 'n naweek Marakele toe te gaan. Ek sien SAnparke beveel 'n 4x4 aan.

Is dit 'n noodsaaklikheid? Indien nie hoeveel vd park kan jy besoek met 'n gewone voertuig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
27 Apr 2006
Anonymous
Phillip, ons gaan die naweek van 20 Mei Marakele toe, so familie saamtrek. Sal ons eerste keer wees, maar weet daar is dele wat jy met 'n 2x4 kan bereik, weet egter nie wat is die verhouding nie. Hoop ons kry nog inligting van die forum. Groete Dewald
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
17 May 2006
Anonymous
Die Kampkoors Direktoraat gaan Marakele vir die eerste keer besoek die naweek van die 26ste Mei. Klink my ons is omtrent 100% ge-orginaais, maar na ek hierdie thread geles het soek ek nou net iewers 'n botteltjie anti-renoster spuit...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required