English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 555
Total Views: 82 435 148
topics: 585
replies: 3 605
views: 3 318 895
Share all those nice recipes with everybody...

Maple curry chicken

replies: 0
views: 1068
03 Aug 2016 @ 20:28:27 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
2 Eetlepel olyf olie
2 eetlepel margarine
1 Groot uie fyn gesny
1 Soet rooi bell pepper,1 geel en 1 groen fyn op gesny
3 ontbeen hoender borsies in klein blokkies op gesny en kook klaar
stukkie fyn klein knoffel na smaak
1 teelepel suiker
Kwart koppie stroop
1 koppie vol room
2 eetlepels kerrie poeier of na smaak
Maak die margarine en olie lekker warm in n groot pan. Gooi die uie en peppers in die pan en kook sag en so bietjie bruin
Gooi die hoender en die knoffel by en gooi dan die suiker oor.
Kook vir nog so ongeveer 4 minute en roer aan mekaar. Gooi dan die stroop oor en kook vir nog so 4 minute tot dat so lekker styf word
Gooi dan die kerrie poeier by en dan die volroom en verlaag die hitte. Roer dit lekker deur en laat dit stadig prut en roer dan so nou en dan vir ongeveer 10 minute of so en tot die sous oor die hoender lekker dik word dit moet net nie aan brand nie Ek roer dit elk so nou en dan sodat die kerrie en die room lekker deur kookmet die hoender.
Skep op en geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required