English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 446
Total Replies: 251 962
Total Views: 83 204 528
topics: 4 494
replies: 30 775
views: 17 435 699
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Manzi Maningi Private Game Lodge Brits

replies: 9
views: 125
17 Feb 2020 @ 17:37:18 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Wie het al by die oord gekamp ?

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 19:11:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Blykbaar baie lekker....ek wil self soontoe gaan, maar is al gewaarsku teen die pad....enigste rede hoekom ek nog nie daar gaan inloer het nie. Maar hopenlik was iemand onlangs daar en het beter nuus.  Ek hou die draad dop....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2020 @ 20:30:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het ook Desember toe ons by Rust Oord was Verbeek dat die pad uitdagend is.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 06:38:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16100
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dikololo pad is regtig swak.  Jy is gelukkig as jy hom op 'n Vrydag vang net na hy geskraap is. teen Sondag het die busse hom weer planke toe gery.

Die oord is chapperig.  Lieflike ablusie geriewe. Swembad en ontspannings area met sport kroeg as ek reg onthou.

Toe ons daar was kamp jy tussen die bosse op gesnyde bosveld gras.  

Ideale plek vir iemand met Off-road en semi off-road karavane asook tente.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 06:51:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17352
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoeveel km grondpad is fit na die oord? Is daar alternatiewe roetes na die oord....het onlangs gesien daar is rigting aanwysers op die pad voor 3Berge?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 08:03:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16100
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As jy by Drie berge verby ry oppad Kleinparadys toe kry jy 'n afdraai na regs oorkant die Skiebaan.

Die grondpad gaan in 'n noordelike rigting tot dit kruis met die Dikololo pad.  Daar draai jy regs Onverwags, Dube en Hartbeeshoek toe. Of links Dikololo en Manzi Maningi toe.  Die pad word net so min onder hou as die hoofgrond pad voor die oorde verby.

Mens moet maar self verkenning gaan doen op 'n Sondag middag sonder jou karavaan wat Brits is darem nie so vê van Pretoria af nie.

My eie raamwerk/beluit is, ek ry grond pad as dit 3km of korter is met die karavaan.  Dan ry ek in elkgeval so stadig die pad kan maar baie sleg ook wees.  Ek ry basies stap spoed.  En op die ou eiende is dit dan nie die kondisie van die pad wat pla nie maar die tyd wat dit vat om die 3 km so stadig te ry.

Verder as dit op grond pad kamp ek eerder met die tent.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2020 @ 19:46:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Desember toe ons by Hartbeeshoek was, was daai pad erger as n sinkplaat elke dag.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 06:41:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16100
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Desember toe ons by Hartbeeshoek was, was daai pad erger as n sinkplaat elke dag.

 

Ek sal dit glo JIN.  Want die bietjie onderhoud wat gedoen word is glad nie gedoen in vakansie tyd nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 07:24:34 am
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 396
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 15 years

Sal hulle maar n skip gee oor die pad 

Hulle het ook nie Midweek pryse op karavaan staanplekke nie Sal R300 Vra in plaas van R350  

Net Maand Tariewe wat baie billik is R2000.00

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2020 @ 07:35:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16100
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek glo die mense met Bos waens maak baie gebruik van hulle.  Soos ek genoem het die staanplekke is so in die bos.  Lekker as jy 'n bos wa het om daar te kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za