English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 330
Total Replies: 204 972
Total Views: 80 957 896
topics: 4 048
replies: 28 014
views: 17 129 393
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 395
replies: 10
views: 1 712

Manoutsa Holiday Resort

replies: 9
views: 2656
27 Mar 2017 @ 19:41:27 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Naand julle ou maters op die forum. Ek kan vandag met julle deel dat volgens my een van die beste oorde in die 80 -90 jare nou onder nuwe bestuur is Die oord is Manoutsa holiday resort so 80 km voor Hoedspruit. Kyk in wegsleep bladsy 92 na hulle foto. Martie hulle het swembad so pas oorgedoen sowel supertupe en volgens my kinders wat getroud is se pa dis die beste supertupe nog hulle is besig om rondawels , putt putt kampgrond en badkamers oor te doen. Ek gaan volgende maand Phalaborwa toe sodra jy deur Strydom tonnel is oppad hoedspruit toe sit hy in die linker kant Maan pakket vir kamp is R2500 dit werk so R84 vir 2 mense uit. Die berg is teen die oord en die Olifants rivier sien en hoor jy innie karavan park. Ek sal fotos plaas en my opienie deel met julle Dit was n oord vir oud en jonk en winter maande lekke warm deur die dag Kamp groete Shaun en Berdien
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 19:54:48 pm
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Dankie Shaun...nog nooit van die plek gehoor nie...sal uitkyk vir jou foto's!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2017 @ 20:37:40 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 60 years
Shaun, aub stuur vir ons 'n paar fotos.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2017 @ 06:43:38 am
Leon
Alpha Centauri Member
96% Profile Strength
Posts: 10114
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 54 years

Shoe........... ek het laas in 1983 daar verby gery. Weet presies waar die plek is.  Op daai stadium het Swadini  meestal die klandisie gevat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2017 @ 08:04:26 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Dit klink baie goed, Shawn.  Ek wens dit was nader aan ons.   Maar al is 'n karavaanpark buite ons bereik, geniet ek altyd om van al die kampplekke te lees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2017 @ 11:05:19 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5978
Joined: 03 May 2007
Experience: 53 years

90 KM van phalaborwa  vat die kinders van die kinderkerk daarheen gewoonlik was baie verwaarloos laaste keer,bly om te hoor hulle gradeer oplaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2017 @ 11:11:55 am
Big5Spotter
Moon Member
77% Profile Strength
Posts: 935
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 9 years
Dankie Shaun stuur daai fotos asb hou van daai area, laat weet ook asb die toestand van pad, hoor die pad tussen Lydenburg- Orighstad word oorgedoen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2017 @ 12:15:04 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Naand julle ou maters op die forum. Ek kan vandag met julle deel dat volgens my een van die beste oorde in die 80 -90 jare nou onder nuwe bestuur is Die oord is Manoutsa holiday resort so 80 km voor Hoedspruit. Kyk in wegsleep bladsy 92 na hulle foto. Martie hulle het swembad so pas oorgedoen sowel supertupe en volgens my kinders wat getroud is se pa dis die beste supertupe nog hulle is besig om rondawels , putt putt kampgrond en badkamers oor te doen. Ek gaan volgende maand Phalaborwa toe sodra jy deur Strydom tonnel is oppad hoedspruit toe sit hy in die linker kant Maan pakket vir kamp is R2500 dit werk so R84 vir 2 mense uit. Die berg is teen die oord en die Olifants rivier sien en hoor jy innie karavan park. Ek sal fotos plaas en my opienie deel met julle Dit was n oord vir oud en jonk en winter maande lekke warm deur die dag Kamp groete Shaun en Berdien

 

Het hulle gebel en nou weet ek nie. (as `n prys teduur is dan skip ons dit, as dit te goedkoop klink dan worry ek) Sal maar die wegsleep koop die maand en na fotos kyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2017 @ 18:57:28 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4420
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 33 years
Ek sal julle laat weet
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2017 @ 08:15:34 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 19 years

Ek sal julle laat weet

Dankie Shaun, Sal goed wees om van jou kant oor die plek te hoor, daar is nie veel beskikbaar op hulle web. Het `n prys gekry van R200 p.d. wat goedkoop is maar dalk oor `n rede. (in seisoen!)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First