Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22028 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17782 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6241 |
Bostoe | 5466 |
BrianB | 5314 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3223 |
mulderpm | 2700 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2150 |
Chris Boucher | 2005 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1868 |
Nico | 1772 |
steamer | 1702 |
Hennie Botha | 1683 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1463 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1261 |
Louvan | 1252 |
Gerden | 1183 |
RichardJ | 1173 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 855 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 663 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Willie54 | 443 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
1Pierre2 | 419 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 359 |
survivalist | 356 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 270 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 197 |
BigG | 184 |
Maurits | 173 |
Ad Rem | 168 |
Andal | 167 |





Malelane kamp
Wil graag by ons lede hoor of hulle Malelane kamp sal aanbeveel vir kampering.

Welkom by die forum Dirk.
Elke kamp in Kruger het sy charme. Malelane kamp is klein en dus nie n’ besige kamp nie. Dit is well op die rant van die park en die spoorlyn en dorp kan steurent wees. Daar is nie baia skaduwee nie en dit is skuins. Ons het net gaan kyk maar nie daar gekamp nie. Dit is die enigste kamp in die Wildtuin waar ons nog nooit gekamp het nie.
Groete,
Paul
Welkom Dirk
Net vir een aand voordat julle verder Noord trek is dit aanvaarbaar. Soos Paul noem, dit is ongelyk, sanderig en stowwerig as die wind waai.
Daar is niks daar nie. Die geriewe is by Berg-en-Dal sowat 10km ver.
Groete

Ons het Malelane geniet - maar ook net vir oornag
Never too old to have a happy childhood
Ons het dit laasjaar baie geniet. Ek hou van die klein, geen winkel....dit maak die kamp lekker rustig. Maar die uitsig oorkant rivier gee nie lekker wildtuin atmosfeer nie. Stads geluide soos Paul noem ook bietjie steurend. Sal ook liewer Berg en Dal oorweeg
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dankie vir almal se menings oor Malelane kamp.
Is daar waterkrane waar ek Å tuinslang kan koppel om my karavaan se watertank vol te maak.

Ja. En krag punte.
Groete,
Paul
