English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 089
Total Replies: 260 358
Total Views: 83 503 137
topics: 11 902
replies: 143 822
views: 39 481 137
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Malawi via Mpumalanga & Mozz

replies: 0
views: 945
09 Jun 2004
Anonymous
Hi Almal

Ek sal graag wil hoor van enigeen wat in die afgelope jaar of so die roete aangepak het na Malawi.

Dis nou van die rand af met die N4 na Maputo, en vandaar Noord met die Hoofroete tot in Malawi.

Is die pad geskik vir 'n Bakkie en Karavaan, of moet ek my tent uitruk en op die Bike spring ?

Is daar genoeg kamp-plekke langs die pad, en wat is die situasie rondom veiligheid ?

Enige kundige raad sal waardeer word.

Lekker Kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za