English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 245
Total Replies: 249 070
Total Views: 83 118 880
topics: 599
replies: 3 865
views: 3 350 185
Share all those nice recipes with everybody...

Maklike uieslaai

replies: 0
views: 1201
08 Dec 2016 @ 21:17:53 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Mense wat hou van die klein pekel uitjies as n slaai
500 g skoongemaakte uitjies
100ml kondensmelk
5 ml mosterdpoeier
100 ml tamatiesous
10ml wit asyn
kook uitjies tot sag in sout water.
Dreineer en laat koud word.
Meng kondensmelk en mosterd. Klop tamatiesous en asyn by en meng god deur in n meng bak.
Plaas uitjies in slaaibak en gooi sous bo-oor en meng deur
Geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za