English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 286
Total Views: 82 425 789
topics: 585
replies: 3 605
views: 3 318 628
Share all those nice recipes with everybody...

Maklike perske nagereg

replies: 10
views: 260
07 Jul 2019 @ 19:49:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Bestandele:

1x Koppie Bruismeel

1x Koppie suiker

1x Groot blik Perske skywe OF 2x Klein blikke

 

Metode:

Meng Bruismeel en suiker

Gooi in swart plat bodem pot

Voeg die blik/ke perske skywe by met die sap

Meng alles goed

Bak soos n brood op die kole met klompie kole bo-op deksel.....so 50-60min

Geniet saam met room of Ultra-Mel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jul 2019 @ 19:52:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14138
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het myne in n foelie bakkie op die Weber gaargemaak. Indirekte vuur vir 60min

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 06:42:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Nou ja toe dis 'n baie maklike nagereg die en dit lyk heel goed.  Sal reel dat dit saam met roomys ge-eet word.

Die res kan die pudding eet en ekself sal die roomys eet.  Dis net ..... ek self hou nie van gaargemaakte of gestoofde vrugte nie.  Ek is van mening as vrugte moes gaar word het hy aan die boom gehang met 'n vlammetjie onder sy gat.

laughinglaughingtongue-outtongue-outsealedsealed

Lyk steeds baie goed.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 08:30:07 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3692
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dis die tipe kamp resepte waarvan ek hou. Maklik.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 15:28:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8177
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Gaan hom defnitief probeer. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jul 2019 @ 22:37:59 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 246
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 34 years

Dit klink lekker ons gaan dit probeer maar sal gluten vrye bruismeel gebruik vir moeder se onthalwe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2019 @ 11:16:39 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1744
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Klink baie lekker en dit is maklik om dit te maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 14:18:35 pm
Jonie18
New Member
37% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 06 Nov 2019

Hi! Dink jy hierdie sal genoeg wees vir 6 groot mense en 6 kids? Of moet ek maar dubbel aanmaak? En sal dit dan pas in my no 10 plat pot?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 08:38:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Toe ek die gebakte poeding sien toe raak ek nou vreeslik lus vir Sous Kluitjies.

Dink ek moet maar 'n plan maak die een of ander tyd.

Sous Kluitjies met Kaneel suiker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 09:33:20 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1860
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eish. As julle die outjie klaar gebak het en julle is nie seker of die pudding reg is bel my en as ek in die omgewing is sal ek graag kom proe. 😋

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 11:43:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14449
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eish. As julle die outjie klaar gebak het en julle is nie seker of die pudding reg is bel my en as ek in die omgewing is sal ek graag kom proe. 😋

Al bly jy oorkant die straat .............. as jy daar kom is dit klaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required