Hiermee n maklike pepersous!
500ml room, dan BAIE BELANGRIK 1 blokkie Knorrox LESS SALT beef stock blokkie. Wit peper en grof gemaalde swart peper na smaak.
Krummel die blokkie op en oor stadige hitte meng die room, beef stock blokkie en peper in n pan oor stadige hitte..ons mos nie haastig as ons kamp nie. Hou aanhoudend roer.
Dit vat nogal n rukkie vir die blokkie om ten volle op te los in die room.
As julle wil gooi uitgebraaide mushrooms of blikkie sliced mushrooms by.
Geniet hom.
Dankie Kierie, gaan hom beslis maak. Pepper sous is my gunsteling sous.....selfs as ek n pie eet, is dit altyd pepper steak pie
Klink Lekker sal hou uit toets
Dankie Kierie, gaan hom beslis maak. Pepper sous is my gunsteling sous.....selfs as ek n pie eet, is dit altyd pepper steak pie
So gepraat van lekker pepper steak pies.....as ons afry see toe, stop ons altyd by The Windmills BP garage net voor Mooirivier, hulle het n bakkery wat die heerlikste pies verkoop.....al is dit 4am die oggend, ons stop vir n pie.
Ander opsie is die peper sous van Lancewood. Hy is regtig lekker. Proe tuis gemaak. In mikrogolf of pot vir minuut of 2 en geniet! Dis n fantastiese produk! As daar oorbly dan meng ek dit vir ontbyt saam met gister aand se braai vleis en n blikkie tamatie en uie!.
Terwyl ons nou besig is met resepte en souse, gaan ek hierdie peper sous ook probeer.
My wenner resep:
- Hier in Thaba koop jy by die Kooperasie: "Plankie Braai Steak Sous".
- Ek maak myne soos volg:
-Koop enige goedkoop Steak i.e (Short rib, Chuck ens..), maar ek verkies Bees lewer of Skaap. Hoender lewertjies of nek kan ook werk, ontvel en gelê oornag in room of melk.
-Tydens braai, braai vleise sonder enige speserye.
-Sodra gaar, sny die vleise in "Chunks" gesny op hout brood bord, gesamentlik met tande stokkies en Plankie Sous. (Hoender hoef nie gesny te word nie).
-Elke gas gooi sy hoeveelheid sous na smaak.
Met my vorige braai was dit "Verslint"
-

Ek het al gelees van hierdie sous, maar nog nie probeer nie....sal botteltjie koop as ek hom op rakke sien
Daar is deesdae kekker souse op die rak, maai ai dit kos...
As ek ń ribbetjie (vark of skaap) maak op die rotesesrrie, spuit ek slegs dit in en vryf biltong "spice" om buite.
Die sousie bevat alles:
- Knoffel.
- Asyn.
- Suurlemoen sap.
- Gemengde Speserye.
Hy kom "Shananna" uit, baie beter as KFC.
Hiers hy nou!
Julle maak my honger!!
Ek het al gelees van hierdie sous, maar nog nie probeer nie....sal botteltjie koop as ek hom op rakke sien
Gaan môre Uitkyk vleis toe....sal loer of hulle hom daar het
Ons braai gereeld op Saterdae hamburgers op die kole....gebruik dan hierdie sous wat ook lekker is
Aangeheg my buurman, skrywer en sy vrou, skilder wat hierdie heerlikke Mosterd maak.
Afgewys van die resep gesprek: Dick het hierdie boek geskryf en sy vrou die voorblad geskilder.
Dit is ń ware verhaal met sy seun se afsterwe.
Jammer oor die afwyking en kaping.
Probeer gerus ook hierdie een....yummies
Ons hou ook van die "Sticky Ckicken of Rib" sous., asook Jimmy marinade.
Lyk nogals "Yummies".
Ons hou ook van die "Sticky Ckicken of Rib" sous., asook Jimmy marinade.
Ons gebruik dit sommer op enige vleis....vark tjops of bees en ook enige hoender stukke
Hierdie spesifieke 1 (ek noem hom groen baard) is nie so warm nie hyt so lekker tangy brand aan hom. Maar hul maak n rooie wat parmantig is! Ek persoonlik sukkel met die rooie hys net vir my te warm.
Ek kon vroeer baie warm souse geniet....selfs Nando's het ek die warmste hoender bestel en dan nog ekstra warm sous bygekoop. Deesdae as ek iets warms eet, hik ek my half n koma in. Ek hou nog van Tabasco....maar neem hom baie rustig