English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 867
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 445
Share all those nice recipes with everybody...

Maklike nagereg as jy kamp

replies: 17
views: 1143
22 Apr 2018 @ 06:34:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Watter idees het julle vir lekker nagereg tydens kamp? Maklike en eenvoudige idees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2018 @ 06:35:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek het op hierdie idee afgekom op internet...lyk lekker en baie maklik om te maak
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
1
22 Apr 2018 @ 11:40:37 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Oelala. Lyk baie lekker en ek is nogal n soet-tand-man
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2018 @ 14:33:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Oelala. Lyk baie lekker en ek is nogal n soet-tand-man

Dan kry mens dit nog in chocolate en in caramel geur....😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2018 @ 20:30:27 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Lekker.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2018 @ 06:21:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit kan nogal goed afgaan na 'n braaitjie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2018 @ 07:19:16 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

My tipe nagereg. Yum, yum

Nog n vinnige idee........bakkie lekker volroom roomys (vanilla)

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jul 2018 @ 19:58:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien Moir's het n lekker produk....MUG CAKE....maak dit in mikrogolf oond gaar....het iemand dit al probeer? Lyk heerlik.

Click op hierdie   LINK 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jul 2018 @ 06:07:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vat jou weber saam en bak Malva poeding, Maak muffins, jou eie chelsea buns.

Net bietjie meer werk.

Ons koop verskeie muffins en eet dit saam met roomys. Bluberry Cheescake of Lemon Cheesecake roomys.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 14:13:22 pm
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 51 years

Die resep is nie vir verslankers nie.  Ook nie vir diabete nie.  Maar as jy dit wil eet sorg vir genoeg suikerpille en steek die skaal weg!

Skil en klomp appels en sny in skywe.  Sit swartpot op die vuur met genoeg botter om appels in te braai.  Gooi baie suiker oor sodat dit sommer so borrel van lekkerte.  So knertsie kaneel kan ook in kom.

Nou volg room om dit nog meer op te dollie.

Maak nou n slap deeg aan en gooi oor die hele spulletjie.  Strooi nou suiker oor en sit klontjies botter op.  Bruin suiker werk lekker.

Maak deksel toe en laat gaar word.  Oor n stadige hitte!   Eet jul hartjies uit!

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 15:10:37 pm
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Not cheap .... half litre joghurt mixed with can condensed milk in microwave for 3 minutes ... cool in fridge.

Can be made on crust or fruit added for variety.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 20:00:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die resep is nie vir verslankers nie.  Ook nie vir diabete nie.  Maar as jy dit wil eet sorg vir genoeg suikerpille en steek die skaal weg!

Skil en klomp appels en sny in skywe.  Sit swartpot op die vuur met genoeg botter om appels in te braai.  Gooi baie suiker oor sodat dit sommer so borrel van lekkerte.  So knertsie kaneel kan ook in kom.

Nou volg room om dit nog meer op te dollie.

Maak nou n slap deeg aan en gooi oor die hele spulletjie.  Strooi nou suiker oor en sit klontjies botter op.  Bruin suiker werk lekker.

Maak deksel toe en laat gaar word.  Oor n stadige hitte!   Eet jul hartjies uit!

Groetnis

Die appels word seker dan basies soos "mash" as jy dit saam met suiker kook?

Meng mens die room saam of gooi mens dit net bo-op?

Mens sit seker kole bo-op deksel ook....soos mens brood gaar maak?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 07:37:21 am
Ina
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 02 Oct 2011
Experience: 51 years

Ek sit nie kole bo-op nie maar jy kan vir n lekker kors.  Nee ek braai die appels net vinnig. Jy kan jou room oor die appels gooi of oor alles as dit gaar is. Maak dit net lekker soet en warm.  Ek het dit sommer eendag so aan mekaar gesit.  Dink mens kan maar improviseer 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 10:51:31 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Woolworths se Malva Pudding.. Mikrogolf vir 2 minute of so en tada! Gooi custard oor.. Ek vrek daaroor


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 11:02:58 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Woolworths se Malva Pudding.. Mikrogolf vir 2 minute of so en tada! Gooi custard oor.. Ek vrek daaroor

Netso man netso.  Soos hulle in Namibie sê "vrêk lekker"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 23:19:07 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Netso man netso.  Soos hulle in Namibie sê "vrêk lekker"

wink

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 03:37:13 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1197
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Die Malva poeding is n wenner, so ook hulle sago poeding.

Gaan Ina se appels probeer, net die suiker en room klink klaar reg.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 12:57:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek ek is 'n sucker vir Malva pudding met Roomys of Vla.  Ek sal braaivleis los en my trommel dik eet daaraan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required