English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 120
Total Views: 82 380 321
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 315 513
Share all those nice recipes with everybody...

Maklike goedkoop aartappel dis

replies: 0
views: 221
05 Dec 2018 @ 18:02:16 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years

Neem soveel aartappels wat jy graag wil gebruik. Kook die aartappels tot net amper sag haal uit 

Haal die skil af van die aartappel en sny in klein blokkies

Gooi aartappels in n glas bak 

Meng die volgende bestanddele saam in n beker

So twee eetlepels margarine, 2 teelepels fyn knoffel, amper n handvol fyn gekapte vars peitersielie, sout en peper.

Meng dit saam goed deur in die beker sit dit in die mikrogolf oond en maak goed warm dit moet so te se kook 

Haal uit en gooi oor die aartappels en meng goed deur en sit op die tafel 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required