English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 652
Total Replies: 237 009
Total Views: 82 696 812
topics: 4 437
replies: 30 061
views: 17 391 641
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 428
replies: 22
views: 17 351 478

Makhado/Levubu area

replies: 3
views: 5796
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
29 Nov 2006
Johann
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Jul 2007
Ek hoop dat iemand 'n bietjie hulp kan verleen. Ek gaan in Desember in die Makhado/Levubu area (Entabeni/Roodewal/Albasini dam ens.) rondhardloop agter vols aan. Ons sal uit Naboom reis na al die ander plekke maar vir die spesifieke area is ek op soek na
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
30 Nov 2006
Pieter
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 16 Feb 2002
Makhado! Bly weg!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
01 Dec 2006
Robert
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 99
Joined: 28 Jun 2006
Dags,

Ek sal aanbeveel om net buite Pietersburg (Polokwane) by 'n plek te staan, maar kan nou om die dood nie die naam onthou nie. Dit is wel op die N1, so op pad na Louis Trichardt (Makado). die plek is blykbaar net buite die dorpsgrens aan die l
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
04 Dec 2006
Johann
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 12 Jul 2007
Dankie vir julle antwoorde.
Sal dan maar eerder moet kyk vir iets in Polokwane lyk dit my.
Petrol nie die probleem nie, tyd is. As mens in tussen 4 en 5 in die oggend wil begin vols kyk is dit net makliker as jy naby aan die areas is waar jy gaan r
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required