English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 689
Total Replies: 237 590
Total Views: 82 729 390
topics: 11 062
replies: 129 452
views: 39 052 550
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Made in China

replies: 9
views: 263
14 Sep 2019 @ 13:57:44 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

I see Made in China is on Caravan . com ,i ordered a elect bike and after 11 weeks I  received a notification from the post office, went to the post office to find a pair of sun classes Ray Light. what a disappointment. i just want to let the people know my experience 

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 18:23:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Waar is hulle.....onder classifieds?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 23:01:09 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2193
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jammer om te hoor Willem. Ook dankie dat jy dit aan ons noem

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 05:36:50 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Die add was op die Caravaan com bo aan as jy oop maak, maar is nou weg. maar is die hele Faceboek vol van medesyne tot kar parte karre en motoefietse, Ek verstaan die Gov het nuwe ooreenkoms met China.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 06:44:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14786
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die add was op die Caravaan com bo aan as jy oop maak, maar is nou weg. maar is die hele Faceboek vol van medesyne tot kar parte karre en motoefietse, Ek verstaan die Gov het nuwe ooreenkoms met China.

Ja....ek kry ook advertensies....dit lyk of dit meer sites is wat onlangs besoek was wat opkom. 

Wonder wat die rede is vir brille stuur? Hulle stuur seker iets cheap, dan kan jy hulle nie aankla van diefstal nie, want hulle het mos iets gestuur.....maak seker of dit n misverstand was. As jy natuurlik die pakkie terugstuur, gaan hulle nie pakkie afhaal nie, so fout gaan nooit herstel word nie....of hulle sê brille is beskadig en jy word verantwoordelik gehou. Jy gaan nie wen nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 11:57:23 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Hulle scam die mense, R3000 weg die duurste son glasse.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 11:58:43 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6440
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

As iemand n bike bestel en julle kry dit ,laat my weet

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 12:10:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8598
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis hoekom hulle ook uit die land gegaag moet word..

Maak mens net die mo..r in.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2019 @ 15:23:50 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1519
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

nFriend van my het dieselde verlies van R1500 gehad op kraggereedskap wat nooit opgedaag het nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep 2019 @ 07:01:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15072
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja....ek kry ook advertensies....dit lyk of dit meer sites is wat onlangs besoek was wat opkom. 

Wonder wat die rede is vir brille stuur? Hulle stuur seker iets cheap, dan kan jy hulle nie aankla van diefstal nie, want hulle het mos iets gestuur.....maak seker of dit n misverstand was. As jy natuurlik die pakkie terugstuur, gaan hulle nie pakkie afhaal nie, so fout gaan nooit herstel word nie....of hulle sê brille is beskadig en jy word verantwoordelik gehou. Jy gaan nie wen nie.....

Ek het ook agter gekom dat die add's wat bo scroll baie dieselfde is as web blaaie wat ek in die verlede besoek het.

Het op 'n stadium die klomp "cookies" ge-delete wat die web blaaie aflaai toe is meeste add's weg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required