English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 397
Total Replies: 232 293
Total Views: 82 426 174
topics: 408
replies: 3 963
views: 1 475 503
Talk about the current road conditions throughout the country

Machadodorp - R38 towards Malelane

replies: 13
views: 9485
26 Mar 2015 @ 08:15:38 am
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 27 years

Hi there, going to KNP next week-end and would like to take a different route via Machadodorp - R38 towards Barberton - R38 towards Malelane Gate. Any input or pointers on the road condition will be much appreciated!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 09:05:01 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1011
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Sleep jy karavaan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 14:20:32 pm
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 27 years

Hi Hannes, ja klein Half-Loaf (Scout) laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 15:30:22 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2018
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Sean die pad vanaf Machadodorp na Badplaas en dan Baberton is nou en het ook 'n bergpas Nelshoogte tussen Badplaas en Baberton. Van Badplaas is die pad in 'n goeie toestand het hom 'n maand terug gery. Van Baberton na Malelane was die pad nog altyd nou.
Moet 'n redelike draai wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 15:59:45 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Jy is reg Jan. Dit moet 'n Kaapse draai wees?
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 19:54:08 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Dis n draai maar mooi natuur uitsig soos jy ry
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 20:12:41 pm
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 27 years

Dankie Jan, wou 'n "Kaapse draai" maak om te oornag by Barberton iewers maar ek is skepties oor pad breedte. Verkeers gewys en gehalte van pad - sou jy dit aanbeveel?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 21:04:03 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2018
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Daar is nie veel verkeer nie en pad gehalte is goed. Verbygaan kan 'n probleem wees.
Tenminste mis jy die tolhek net na Machadodorp wat nou R75 is.
Persoonlik sal ek die korter roete kies dit is 'n mooi breč pad.
Die 18de April gaan ek daarlangs en die GPS wys dat ek net na die tolhek die Lydenburg afdraai moet neem deur Schoemans kloof en dan by Montrose weer aansluit. Daardie pad is baie nou en sal eerder reguit hou en by Waterval Boven verbygaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2015 @ 21:36:36 pm
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 27 years

Ek hou van uitdagings en soos Shaun vermeld het, die mooi natuur soos jy ry. Ek sleep teen 100km/h met my Half-Loaf en daar is geen haas nie. Sal die "Post Update" na my weg-breek vir komende reisigers. Jan, jy was van groot hulp!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2015 @ 07:41:15 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2018
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Sean is reg geniet dit en gee terugvoer.
Ek is in Nelspruit omgewing gebore en het jare in Nelspruit gebly.
Ons gaan ook op ons toer na die Kruger oor Machadodorp en dan afdraai na die Sudwala grotte en dan na Merry Pebbles in Sabie om my vrou daardie mooi dele van ons land te wys.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2015 @ 08:16:02 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Undertaker kan dit tensterkte aanbeveel ry hom altyd het vriende in Barberton sal Badplaas aanbeveel  om te oornag

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2015 @ 09:27:04 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1011
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Dis darem lekker om soveel inligting te kry oor paaie by julle ouens op forum geniet julle trip wildtuin toe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2015 @ 16:02:50 pm
Mart
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 16 Dec 2013
Experience: 29 years

The advantage of the R38 to Barberton and then to Malelane is that, not only do you avoid the Machadodorp toll, but you also avoid the stop-go section through Crocodile Poort (assuming that is still in causing disruption).

And if you look at your GPS you will see that the route via Barberton to Malelane is only 24km longer than via Nelspruit.

The road is not as wide and as open as the N4. But if you take it easy (as we always should when towing) it is a very pleasant drive. As at my last drive down in September last year, that was my standard route down to Malelane, Komatipoort, etc - whether towing the caravan or not. Although I am not sure I would tackle this at night while towing the van.

The other beauty of going via Bareberton is that the road is much quieter over peak weekends, etc. My last trip down was on the Friday afternoon at the start of the September school holidays. Once I turned off at Machodorp the traffic just disappeared.

I guess once Crocodile Poort stop-go section is a thing of the past, I might change my mind. 

 

Roughing it Smoothly
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2015 @ 08:17:50 am
The Undertaker
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 16 Oct 2012
Experience: 27 years

Gou vinnig terugvoer oor die roete. Ry hom gerus, soos almal aanbeveel het is die pad mooi en tot by Barberton is dit pragtig. Die pad van daar tot by Komatipoort is 'n bietjie nouer maar stil en hier en daar 'n hobbel in die pad by 'n brug of twee. Soos Mart hie bo meld, sal hom nie in die aand ry nie maar vir iets anders en meer rustiger sleep teen lae spoed is hy lekker. Jy vermy die R75 kostes vir tolpad by Machadodorp maar ai, net sodra jy indraai op die Malelane pad by die T-aansluiting wag die R54 tolpad vir jou. 'n Mens kan ook nooit wen nie...lol

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required