English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 649
Total Replies: 236 953
Total Views: 82 694 106
topics: 586
replies: 3 633
views: 3 330 033
Share all those nice recipes with everybody...

Macaroni en tuna gebak

replies: 0
views: 1114
20 Sep 2016 @ 18:59:13 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
so n vinnige resepie vir daardie middag ete voor die aand se groot braai. N mens soek mos altyd iets vinnig te maak want jy kamp mos.
2 koppies macaroni stukkies
2 blikkies tunastukkies in olie
1 blik tamatie uie smoor (410g)
2 koppies geraspeerde kaas
1 koppie melk
sout en peper na smaak
Stel oond op 180g C en oondvaste oond bak so vierkantige een
Kook die macaronistukkies volgens die pak tot sag en dreineer. Hou eenkant
Gooi die tuna in n bak saam met die olie en vlok die tuna en voeg dit saam met die gekookte macaroni.
Roer die tamatie en uie smoor. so n 1 en halwe koppie geraspere kaas, melk en sout en peper en voeg saam met die macaronistukkies saam en roer goed deur.
Skep die mengsel in die oondbak wat met cook en spray gespuit is.
Strooi die res van dei kaas oor en bak in die oond vir ongeveer 40 minute tot goudbruin. Sit warm voor en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required