English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 116
Total Replies: 227 424
Total Views: 82 268 106
topics: 585
replies: 3 587
views: 3 311 899
Share all those nice recipes with everybody...

Macaroni en kaas waffle

replies: 10
views: 3288
08 Aug 2016 @ 20:27:50 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Braai spek in pan wat versnipper is tot gaar en hou eenkant
Rasper cheddar kaas so twee koppies
Sny ui in fyn stukkies en braai tot sag en hou eenkant
Kook macaroni tot sag en gooi die water af.
meng nou die spek, uie en van die kaas saam met die maxaroni.
Intussen maak die waffle maker warm. Wanneer dit warm is skep no van die maxaroni mengsel in die waffle maker en druk n bietjie plat dtrooi kaas oor en maak die maker toe en bak die macaroni loer sp af en toe en wanneer dit begin kleur kry maak oop en skep uit en siedaar maxaroni waffle
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 08:39:40 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dit is nou regtig 'n oulike idee.  Sal ook lekker wees as jy dalk 'n eier of twee bysit en daarvan in muffinpan individuele koekies bak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 11:38:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Gits as ek al die resepte hier in die wildtuin moet prober gaan ek nie wild sien nie, en lekker vet word.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 15:13:53 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
'n Man wat weet wat om tedoen om die potte.
Dankie vir die deel, Herman.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 18:28:31 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Die Herman hou van lekker eet. My macaroni het nie laasjaar opgekom nie , sal weer probeer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Aug 2016 @ 21:16:43 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Die Herman hou van lekker eet. My macaroni het nie laasjaar opgekom nie , sal weer probeer.

Een man staan voor die kospotte en gee vir ons lekker resepte, ek moet hulle almal uittoets.  'n Ander man wys ons hoe hy 'n klein karavaantjie in iets spesiaals verander, 'n badkamer, enig in sy soort,  bou en 'n Triumph restoureer en ek weet nie wat nog alles nie.  Los die kombuis vir Vonnie, jy het jou stoorkamer.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2016 @ 00:17:26 am
Cowen
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 30 Mar 2010
Experience: 47 years
Hey Herman, I think you need to appear on that program " Come dine with me " that is on DSTV - you could teach those contestants a few things about cooking. I get hungry every time I see your recipes.
Cowen.
Looking on the bright side of life will never cause eye strain.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2016 @ 06:46:36 am
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Yummmmmmmmmmmm

Pieter Pieterse........ The second....

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2016 @ 21:10:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dankie vir deel...klink heel interesant en maklik!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 16:42:39 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hallo Colin
Ek het n resep wat ek nog sal deel wat se n muffin macaroni en kaas dit gemaak in n muffin pannetjie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 16:47:32 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 15 years
Hallo Chuck
Jy maak gou die waffles en pak dit dan in vi rpad kos en so duer die kyk na wild eet julle sommer van die waffles
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required