-  Classifieds  -  2011 Jurgens Oryx  -  2009 Sprite Swing  -  2011 Sprite Sprint  -  2009 Sprite Sprint  -  Forums  -  Quantum Leisure  -  Kruger Wildtuin  -  Hartenbos  -  Fight  -  News  -  ATKV Klein-Kariba Maartvakansie  -  Rustenburg Kloof Mothers Day Weekend  -  Rustenburg Kloof Easter Weekend  -  New Interior Design
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 780
Total Replies: 239 489
Total Views: 82 800 767
topics: 4 446
replies: 30 212
views: 17 403 543
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 457
replies: 338
views: 17 260 039
Mac Nicols Bazley Beach Caravan Resort
KwaZulu-Natal, Bazley Beach
43
Total Ratings: 43
43   
0
Rated: 03 Dec 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Mac Nicols Bazley Strandoord Gekose Oord

replies: 0
views: 45
30 Aug 2019 @ 09:15:04 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2768
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 47 years

Mac Nicols Bazley Strandoord - Bazley Beach, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord

Hierdie bekroonde oord is ‘n voëlkykers se paradys. Geleë langs die Ifafa strandmeer, slegs 90m vanaf kilometres ongerepte strand. Dit bied die beste in woonwa/ kampplekke en luukse hout-kajuite. Die oord spog met skoon en netjiese ablusiegeriewe, of opsionele, privaat ablusies. Ook wasserye, ‘n goed toegeruste winkel en drankwinkel; ‘n groot ontspanningsaal, speelgronde vir kinders en springmatte. Die swembad word gedurende die winter verhit. Ons bied ‘n volledige vermaaklikheids-program binne seisoen aan en ‘n weeklikse bring en braai.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required