Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21193 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5601 |
Bostoe | 5369 |
HM | 4790 |
BrianB | 4784 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1122 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 916 |
Chris Centurion | 789 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 578 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 359 |
survivalist | 341 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |
captiva | 267 |
Slaay | 256 |





Mac Mac Pools - A Waste of Money
We camped at Swadini and took an outing to Graskop and also visited some waterfalls in the area, inter alia Mac Mac waterfall (worthwhile). And while there, we decided to visit the Mac Mac Pools, but a short distance away.
What a waste of time and money, at R36 per person to look at a pool which is smaller than my swimming pool at home, it is a total rip off!
I agree. Too expensive just to see the main pool.
In summer it is a nice place to spend the day to have a picnic and swim. There are more pools further up as well. A short hiking trail that takes about one hour is also worthwhile doing.
The Happy Campers.
Johan en jy het ver gery vir daardie teleurstelling. Dis jammer want ons doen die dinge om veral ons kinders blootstelling of ervaring te bied. Ons was reeds twee keer by die voël plek (Moholoholo???) op pad na Klaserie en dit was elke keer die moeite en koste werd.

Don't forget to go to Klaserie Falls.
I am not sure if swimming is possible any longer as the pool has a fence around it and I did not see a gate.
We did visit Moholoholo, R145 per person, but worthwhile. I am back home after a 27 night stay at Swadini, but was not aware of the waterfall at Klaserie.
Die Gorge lift is nice om te besoek in Graskop. Dis R225 per persoon om af te gaan, maar dis die geld werd.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ons het jare gelede al besluit om nie weer Macmac poele te besoek nie. Ons was oor 'n naweek daar en het die plek oorvol dronk mense gevind. Daar was toe nie 'n toegangsfooi nie, wat miskien tot die toestand bygedra het, maar ek sou in elkgeval nie veel betaal om dit te sien nie, al is daar ook min mense. Ek hou ook nie van die talle Zimbabwiërs wat hulle ware by al die besienswaardighede indie gebied verkoop nie. Dit bederf heeltemal die atmosfeer.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Macmac falls is n suip, braai en kuierplek vir locals. Jy betaal toegangs geld maar worry steeds oor jou kar tussen al die dronkies. Laaste wat ons daar was, was daar lifesavers aan diens wat jou verbied het om van rotse af te spring en orde te handhaaf onder swemmers.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ag nee- die Macmac valle ook! Dit was 'n interessante plek. Ons was baie jare laas in Oos-Transvaal omdat die plek net nie meer vir ons gesellig is nie, onder andere oor toegangsgeld by die uitkykplekke, te veel mense by die plekke en die Zimbabwiese smouse. Macmac Valle was een van die laaste plekke wat ons nog geniet het. Wanneer die nuwe Pelgrimsrus oord klaar is,sal ons dalk gaan kyk hoe die omstandighede nou is, maar ek is nie te optimisties nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek het ook 'n klompie jare gelede opgegee oor die pragtige besienswaardige plekke op die Platorand. By die uitkykpunt oor die Drie Rondawels, Mac Mac-valle en selfs in Pelgrimsrus het ons ongemaklik gevoel. So lekker soos dit altyd was om in daardie omgewing te ry, net so min het ek die lus om dit enigsins weer te doen. Selfs die stilhouplekke weerskante van die tonnel in Abel Erasmuspas laat mens onveilig voel. Jy wil graag die mense wat hul ware daar verkoop ondersteun, maar jy voel genoodsaak om die hele tyd jou oog ook oor jou voertuig te hou. Ek is dankbaar dat ek die geleentheid gehad het om al daardie plekke te besoek toe dit nog .... Noem my maar 'n banggat.
Al een wat nog op my wenslysie is, is die "Gorge Lift" waarna Geert hierbo verwys, maar om daar te met die huidige brandstofkostes (veral vir 'n pensioenaris) sal waarskynlik nie maklik gebeur nie. Selfs my geliefde Krugerwildtuin en Eiland Spa, wat ek bykans elke winter besoek, sal voortaan seker maar net op my wenslysie wees. Ek sal maar eerder nader aan die huis my toekomstige wegbreke doen - hier waar ek veiliger voel in die Wes-Kaap (dalk selfs Noord-Kaap) en brandstofkostes my nie heeltemal bankrot maak nie.

Gelukkig is daar baie kuierplek in die Kaap, Chris. Ons bly so tussen die Suidkaap en die Bosveld, maar ons gebruik die karavaan meer in die Suidkaap as in die Noorde. Dis nie omdat dit nie lekker bo is nie- dis is- dit gebeur maar net so. Maar wat toer betref, dit doen ons net in die Suide. In die Bosveld ry ons tot by 'n oord of Kruger en bly dan daar vir die hele tyd, gewoonlik so ongeveer 'n week. In die Suide toer ons weer en bly selde vir langer as dae op een plek. Ons is op die oomblik in die suide maar sonder die karavaan omdat dit winter is, maar met die volgende besoek, kom die karavaantjie weer saam. Dan is die reis hierheen en terug ook sommer 'n toer. As jy slegs buite skoolvakansies toer, is die staankoste darem gewoonlik baie billik, so doen dit maar as jy 'n paar los rande het. Ons word ouer en dit sal sekerlik nie altyd moontlik wees nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
