English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 482
Total Replies: 234 496
Total Views: 82 524 899
topics: 4 424
replies: 29 915
views: 17 368 441
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 12
views: 17 349 642

Maand paket

replies: 9
views: 7555
04 May 2015 @ 17:09:06 pm
G H
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 17 Sep 2013
Experience: 51 years
Dag aan alle kampers kan iemand my help met inligting oor maand pakette vir pensionarisse as dit moontlik is waar vervoer beskikbaar is vir wild besigtiging ens so voorts.

Gert 7 Nellie
Klerksdorp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2015 @ 17:51:47 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Thipise , EILAND, Wildtuin , Kokoriba net om ń paar te noem  gaan in op oorde en vergelyk hul tariewe

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2015 @ 20:15:04 pm
Johan
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 161
Joined: 01 Jan 2012
Experience: 22 years
Amper alle oorde het dit .Vra net daarvoor.
Lekker kamp.

Johan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2015 @ 21:05:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
Sterkte.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2015 @ 09:15:55 am
G H
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 17 Sep 2013
Experience: 51 years
Baie dankie vir die inligting sal daarop in gaan en my opsies oor weeg.

Groete Gert & Nellie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2015 @ 11:12:22 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 52 years

Hi Gert,

 

Probeer Tikwe by Virginia

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2015 @ 17:26:41 pm
Rene
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 40
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 44 years

Some resorts consider 60 a pensioner and others 65. Just get clarity before booking a long stay. National parks consider 60 as being a pesioner, just have an ID handy.

Enjoy the good life!!

 

 

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2015 @ 10:14:00 am
G H
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 17 Sep 2013
Experience: 51 years
Hallo almal dankie vir die inligting DR Drake Tikwe in die winter ek dink n bietjie koud.Wat die ouderdoms perk betref ek wil dit nie erken maar ek slaag dit met n A PLUS.
Wil nie te ver vanaf Klerksdorp ry verkies noord na die warmer streeke soos bv Limpopo of Mapumalanga.ek het op die oomblik nie voertuig wat ek kan saamsleep met Ry huis dus verkieslik n vvoertuig wat beskikbaar is vir BV> wildbesigtiging WAt dink julle van die cazebo skadunet kante vir kos maak ens trek Ryhuis teenaan en gebruik hom om mee rond te ry gee julle mening daaroor asb.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2015 @ 13:36:24 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Gert ek het ook n ryhuis ry fietse saam het geen probleem om met hom erens heen te ry is binne 10 munute gereed om te ry al gewoond om alles op sy plek te bere Die cazebo vir n kombuis klink goed maar dan moet jy net nie by n plek wees waar daar appies of mongouse is nie sal eerder n ding met n vaste grondseil aanbeveel 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
08 May 2015 @ 00:20:42 am
G H
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 17 Sep 2013
Experience: 51 years
Dankie Chameleon Ja het nie gedink aan vaste grondseil sal al jou .kos en speserye moet bere in ryhuis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required