English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 485
Total Replies: 234 559
Total Views: 82 530 408
topics: 1 128
replies: 11 543
views: 4 809 816
Jokes and everything else that makes you laugh

Maak vriende soos op FB

replies: 5
views: 625
20 Jun 2017 @ 05:50:07 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Besluit toe om vriende in die straat te maak soos op FB.

Loop af hier in ons Hoofstraat en keer elke 2e ou voor. Ek vertel hulle wat ek ge-eet het, wat ek gister gemaak het, waar ek was en wat ek more gaan doen.

DIT WERK!!!

Ek word al klaar gevolg deur 3 mense!!!!

Polisieman

Sielkundige

en n Psigopaat!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2017 @ 08:16:26 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2764
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Vir my sal hul seker net vat/arresteer...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2017 @ 08:48:22 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Wys jou net, Facebook is 'n droomwêreld en gevaarlik!!!  surprised

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2017 @ 09:04:09 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2049
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Hannes jy is gelukkiglaughing Al wat my volg is die aasvoëls.laughing 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2017 @ 13:40:36 pm
Anonymous

Hahahaha!   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2017 @ 14:55:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8371
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

LoL
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required