English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 427
Total Replies: 233 027
Total Views: 82 457 342
topics: 10 896
replies: 126 576
views: 38 915 288
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

MIN DAE

replies: 33
views: 517
01 Oct 2019 @ 21:59:39 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nog so 70 dae en ek sit op my kamp stoel en asem vars seelug in. Desember is sterk op pad. Klink na baie dae maar in werklikheid is dit op ons. 

Waar staan julle dae en wie gaan see toe. As ek kyk hoe besig die paaie was nou met dis laaste deurmekaar lang naweek dink ek Desember gaan mal wees. Dit is asof almal net wil weg kom, weg breek en hulle batterye herlaai.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 22:48:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja John....ek sit self en dink vanoggend, oor 3 maande is kersfees en oujaarsaand fees viering reeds iets van die verlede. Scary hoe die tyd vlieg. Maar voor dit wag daar nog n lekker vakansie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 08:19:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ja herhinder my.

Ek sal nou plan maak om te kyk of ek plek kry vir 'n kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 10:53:51 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ja John....ek sit self en dink vanoggend, oor 3 maande is kersfees en oujaarsaand fees viering reeds iets van die verlede. Scary hoe die tyd vlieg. Maar voor dit wag daar nog n lekker vakansie!

Het toevallig gisteraand ook daar van gepraat.

Party mense kom nie eers agter hoe vinnig die tyd verby gaan nie en dan is hulle met niks besig nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:36:06 am
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 60
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Gister iewers gelees, daar is nog plek op Weesgerus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 12:30:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gister iewers gelees, daar is nog plek op Weesgerus.

Blykbaar tot voor die 20ste....na dit elle lange waglyste

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 14:44:48 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 372
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

A daily conversation. Can't wait.

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 15:36:39 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Gaan Richardsbaai toe vir daai week na Kersfees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 15:47:36 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Gaan Richardsbaai toe vir daai week na Kersfees.

Gaan jy darem bietjie lyne nat maak

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:03:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gaan jy darem bietjie lyne nat maak

Vang jy vis by die see John?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:37:06 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek soek so nou en dan n rots uit om die visse te voer

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:46:16 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Middag Bak Oor

Ja as daar water is om ñ lyn en stukkie aas in te gooi dan doen ek so, vars of sout water, lyne moet in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:56:57 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Middag Bak Oor

Ja as daar water is om ñ lyn en stukkie aas in te gooi dan doen ek so, vars of sout water, lyne moet in.

Ek het gereeld gevang toe ek in Ballito gebly het. Nou dat ek weer n vaalpens is sukkel rk maar met ontrekkings simtome

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:08:18 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ja, dit was regtig nie n maklikke jaar in die sin van budgets maak en die ekenomie en Trump.  Kan ook nie wag vir die lekker breek in Desember nie. Dan kan ek ook met die dolfyne gaan swem

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:53:51 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Bak Oor, ek is nie ñ gesoute see hengelaar nie maar ek hou my ore oop en my mond toe en dit is hoe ek maar leer see hengel, maar ek hou meer van die rotse af hengel as van die strand af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:16:14 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

We visit Balito for a couple of weeks every year around July or August, However I don't really know the good fishing spots and also think the licenses are very expensive for a couple of days fishing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:26:34 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het gereeld gesien en self deur geloop hoe die owerheid of wat ook al hulle is eers n video van jou neem hoe jy visvang en hoeveel mense jou stokke hanteer. Dan slaan hulle toe vir lisensies. Geen kans vir stry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:32:56 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het gereeld gesien en self deur geloop hoe die owerheid in Ballito of wat ook al hulle is eers n video van jou neem hoe jy visvang en hoeveel mense jou stokke hanteer. Dan slaan hulle toe vir lisensies. Geen kans vir stry nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:08:04 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5129
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wou graag Salt Rock toe gaan maar die week wat die lekker staanplek oop is, is net te kort. Ons tans besig met nuwe huis stories so twyfel of ek Desember baie ver gaan ry, maar wegkom sal ons wegkom, dalk bietjie die Kaap gaan probeer later


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 23:12:06 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4149
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

We off to Yellow Sands Dec / Jan can't wait to be with my grandchildren again laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 09:48:20 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 261
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Gaan vir die queen kuier in London van 20 Desember tot 30 Desember. Dan re-group by die huis, die vuil ingilse lug uit my longe kry en dan Weesgerus toe!!!

Kannie wag vir Weesgerus nie!!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 10:17:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14237
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gaan vir die queen kuier in London van 20 Desember tot 30 Desember. Dan re-group by die huis, die vuil ingilse lug uit my longe kry en dan Weesgerus toe!!!

Kannie wag vir Weesgerus nie!!

Weesgerus bo London? 🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:36:26 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 261
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Geert, ek is op my happy place in die bosveld!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:12:09 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Al wat lekker is van daai eerste werêld lande is die feit dat goed werk, dinge op tyd gebeur en die lands wette gehoorsaam word en as jy iets wil uit vind, jy nie aan gekyk word met daai lee bees uitdrukking en daar aan ñ chappie gekou word nes ñ bees wat herkou nie, maar ons rooi vleis en bosveld en daai bosveld reuk sal ek vir niks verruil nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:16:20 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 261
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Al wat lekker is van daai eerste werêld lande is die feit dat goed werk, dinge op tyd gebeur en die lands wette gehoorsaam word en as jy iets wil uit vind, jy nie aan gekyk word met daai lee bees uitdrukking en daar aan ñ chappie gekou word nes ñ bees wat herkou nie, maar ons rooi vleis en bosveld en daai bosveld reuk sal ek vir niks verruil nie.

Baie goeie opsomming van wat in my hart aangaan!wink

 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:31:20 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Elke keer as ek van oorsee terug kom sê ek sonder om twee keer te dink.

Die Land....... is die mooiste land in die wêreld

Die mense hier maak hom sleg soos wat hy is...............................cry

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:56:54 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Ja ek lief my land, geen plek trek my hart so nie, ek glo nie eers die eerste reëns wat so na stof ruik, ruik so lekker in ñ ander land nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 09:01:16 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 261
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Net vir interesantheid, so twee jaar gelede oor Desember land ons 8 uur die oggend van Thailand af, dit was n Donderdag. 12 uur daai middag toe kry ek my brasse by die N1 petrolport vir n kamp met die motorfietse in die bosveld vir 2 dae!

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 10:56:17 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Dis goeie beplaning, jy was nie dalk in 1991 deel van 61 Meg Battalion se logistics daar in Lohatlha nie? Daar het ek die eerste keer sulke beplaning in aksie gesien, ons het die oggend nog gelê en vleg, toe word ons verskree om kit te pak vir twee weke, na ñ vlieg rit van Kathu na Waterkloof en ñ bus rit later toe slaap ons die nag in Middelburg by 4 SAI oor om Ratels op te tel vir riots in Natal, nog nie weer sulke beplaning tee gekom nie laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 22:27:46 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ockert. Ek wonder of samajoor Holiday ( Jan Vakansie "kort mannetjie, groot stem ) nog daardie tyd by 4 SAI was om julle te ontvang. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 20:24:52 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Daai van klink bekend, of ek dink aan Doc Holiday van die Westerns, maar ek het gewoontlik hinderlaag getrek as daar te veel range in die omtrek was, laag gelê en niemand gehinder nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 22:13:19 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1902
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Glo my as jy in 4 SAI was terwyl hy daar was het jy geweet van hom. Kort mannetjie nie veel langer as n R1 maar n groot stem en kan 2000 manne dril asof dit 50 manne is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 09:51:52 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017

Ek is van 42 Battery, 4 Veld regiment, 10 Artillerie brigade Potchefstroom, ñ kanon donkie op die G5 Howitzer, ons riller was Staff Heineke, as hy die medics aan gesê het om met ñ ambulance by die parade grond te wag, het ons geweet ons gaan bloed pee soos resies hoenders, maar ek hoor een van die troepe ñ inname na ons, het hom glo dood geskiet ook terwyl hulle op riots was, nee daai Staff was ñ riller.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 19:59:46 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ockert. Ek wonder of samajoor Holiday ( Jan Vakansie "kort mannetjie, groot stem ) nog daardie tyd by 4 SAI was om julle te ontvang. 

Hy en sy broer was toe reeds in Pretoria.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required