English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 817
Total Replies: 240 154
Total Views: 82 822 991
topics: 11 135
replies: 130 884
views: 39 100 370
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

MERCEDES - WAT NOU ?

replies: 21
views: 494
28 Nov 2019 @ 08:57:46 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek was onder die indruk Mercedes bakkie het ons gegroet en sien nou hulle is sterk besig om die bakkie te adverteer. Wat is die ware trant van sake nou eientlik ?

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 09:15:22 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years
🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 09:41:45 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1127
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ek het ook gehoor dat die X-reeks van die mark gaan verdwyn ... toe dat net die V6 die snit gaan oorleef, so mens weet nie.

Een keer tydens 'n kamp sessie staan en praat met mede-kampeerders - onderwerp "sleep voertuie". Een praat toe oor die Toyota FJ reeks .... kommentaar wissel tussen dienste, ondersteuning, beknopdheid in die agter gedeelte (geen vensters ens.),  Een van die ouens blyk toe 'n Toyota handelaar te wees, wat vertel ("hou dit asseblief tussen julle, anders kan ek in die moeilikheid kom") dat die FJ gaan verdwyn, veral wat die regterhandstuur lande aanbetref. Te lae verkope maak dit nie winsgewend genoeg om SA, Australië en Engeland te bedien nie. Maar, tog lyk dit asof die voertuig nog op die mark is?

Weet nie hoe hulle koppe werk nie.

Die ander ding wat my nog altyd interesseer is die feit dat motors elke keer "groter" word .... kyk maar na die VW Golf, Toyota Corolla ens. Die motor word bekend gestel as 'n klein motortjie. Volgende model is groter, breër, langer. Volgende model selfs NOG groter. Maak dus gaping onder vir 'n "nuwe" klein motor wat uiteindelik dieselfde roete volg. Die VW Jetta (wel nou van die mark af) was so groot soos die Passat, die Audi A1 deesdae so groot soos die A3, wat weer aan die A4 se groote begin klop .... ens. 

My vraag - as die koper dan 'n groter voertuig soek, hoekom die kleiner een aanpas ( en dit word altyd beskryf as "volgens mark aanvraag") en nie die alreeds groter een aanbied nie??? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 09:52:09 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Persberigte het beweer dat hulle dit oorweeg, so die opsies word oopgehou. Maar ek sou raai dat met hulle werldwye verkope van die X-klas wat plein vrot is hulle dalk begin vloer skoonmaak? Terloops die R7999/maand is nie so goed as wat dit lyk nie, soos met alle soortgelyke aanbiedings is dit met 'n aansienlike klomp voorwaardes. In die geval se die advertensie dat jy effektief R752000 oor 3 jaar terugbetaal van die aankoop prys van R884 000 en hulle die voertuig terugkoop teen 52% van die aankoop prys na die 3 jaar (maar as jy die somme maak lyk iets nie reg in Merc se advertensie nie?) en jy word beperk tot 20 000km per jaar, dws die bakkie mag nie meer as 60 000 op die klok wys na die 3 jaar nie (die soort "Deals" het dan ook boete klousules in wat jou kos sou jy die 20 000km in enige jaar oorskrei - en dis steeds eintlik 'n Navara met die Navarra/Renault enjin, dis eers die 350d wat 'n Merc enjin het en die kos "net R14599 per maand met dieselfde voorwaardes!) . As mens nou die somme maak kom jy agter dat jy eintlik maar net die bakkie huur, en dit onder redelike streng voorwaardes.....die pakette is eintlik net bedoel vir iemand wat die ding glad nie kan bekostig nie? En boonop besit jy niks aan die einde van die 3 jaar termyn nie....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 10:28:07 am
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 93
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Pleks dat Merc net ‘n X63 vervaardig en klaar kry.....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 12:00:26 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2746
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink ook die X-klas aanbod is waarskynlik om van die reeds vervaardigde eenhede ontslae te raak.  Dit maak nie sin om produksie voort te sit as die mark so klein was nie.  MB se doodsteek met die voertuig is dat dit bekendgemaak is dat dit eintlik maar 'n Nissan met 'n driehoek op was.

Dat sekere voertuie elke slag groter word, is ook iets waaroor ek al baie gewonder het. Ek dink die rede is dalk dat 'n vervaardiger probeer om op lojaliteit te vertrou.  As 'n persoon tevrede is met sy voertuig, is hy of minstens sommige kopers,  dalk geneig om met sy volgende voertuig by die model te wil hou- ons het byvoorbeeld al ons derde Corolla in ons garage. Maar omdat die koper met opvolgende voertuie bietjie ouer is en meer vereis, gee die vervaardiger dit vir die koper.  Dit lyk nie juis of die Corolla juis oor die jare gegroei het na die aanvanklik as 'n baie klein motortjie in die laat sestigs op die mark gekom het en daarna 'n paar keer gegroei het.  Die afgelope seker vier modelle lyk vir my maar min of meer ewe groot.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 15:22:30 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het nog net een op die pad tee gekom.

Dink sy prys is te hoog.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 16:29:09 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4679
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wel ek het net soos Nico gekyk en gevoel die huidige Corolla is darem nou al 'n gesin motor en nie wat dit was nie.

Mens kan maklik dink dit is nie groter maar die afmetings wys dit. 300mm langer en 170kg swaarder.

2003

 

2018

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 18:23:46 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2746
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Sowaar Danie!  Jou oë kan jou bedrieg.  Jammer ons weet nie ook hoe die binne afmetings vergelyk nie- dis immers wat va belang is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Nov 2019 @ 20:38:41 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Nico, I must agree with your observation that many of the vehicles have stretched over the years, the most noticeable at present is the "Mini" Range which now looks almost the same as the  Range Rover from all sides. Most of the Bakkies have also stretched over the years and look the same sort of size as the old F150's.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 07:57:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het ook maar 'n vermoede dis om van voorraad onslae te raak.

Mist Mercedes weer ander besluit het oor die Tipper.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:08:39 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years

Mercedes en Amarok.

Ford gebruik nou Amarok 2.0 L enjine...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:39:38 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1495
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Mercedes en Amarok.

Ford gebruik nou Amarok 2.0 L enjine...

Jy kan nie verder verkeerd wees nie...al ooreenkoms is dat beide 2l is...:)

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:39:53 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2746
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Edge, I don't doubt this as we know that Ford and VW are cooperating  in designing a new bakkie, but I could not find anything on Ford using the Amarok engine.  Can you perhaps provide a source?  I must say I would not have any problems if my Kuga ran with an Amarok machine as it is a known good unit, but so is Ford's own Durotorque machine.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 11:43:34 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 620
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

https://www.businesslive.co.za/bd/life/motoring/2019-07-25-mercedes-x-class-to-be-dropped-report/

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 21:21:16 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Met al die gerugte hoe koop jy so n voertuig veral vir daardie geld wetende die bom kan enige tyd ontplof en dan sit jy. Is dit nie n geval van waar hulle net van die dooie stok ontslae wil raak. By gesê vind ek glad nie goeie diens van Mercedes en dink nie ek sal ooit weer n Mercedes koop.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 21:40:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hul eie skuld. As hy hier by R500k geprys was, sou daar heel moontlik baie belangstelling gewees het...maar omdat hy nou n Merc badge op het moet hy n Merc prys ook kry.....en dis daai prys wat hulle uit die mark gegooi het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 21:49:13 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4679
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Sowaar Danie!  Jou oë kan jou bedrieg.  Jammer ons weet nie ook hoe die binne afmetings vergelyk nie- dis immers wat va belang is.

Fred 'n ander voorbeeld is die Golf R wat 'n GVM het van 1980 teenoor die Freelander se 1950kg.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 07:48:18 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1127
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Ja Danie .... maar dit is net sekere voorwiel aangedrewe Freelanders wat daardie gewig hetcool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 09:17:46 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4679
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ja en seker net die modelle wat al die olie uitgelek het op jou swart sak wat jy so vinnig insit - hehehehe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 10:38:09 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Vandag se engins raak al hoe meer soos n smartie box. Daar is iets van elke vervaardiger in. 

Net die covers verskil en sommige se gaskets is nie van goeie kwaliteit. Maar anders as dit is die torque / nm alles in lyn. Die verskille kom by die turbo en ratkas.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2019 @ 16:52:56 pm
Anonymous

Vandag se engins raak al hoe meer soos n smartie box. Daar is iets van elke vervaardiger in. 

Net die covers verskil en sommige se gaskets is nie van goeie kwaliteit. Maar anders as dit is die torque / nm alles in lyn. Die verskille kom by die turbo en ratkas.

Daai is die waarheid......... Groot verskil en baie belangrik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required