English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 127
Total Replies: 227 598
Total Views: 82 275 812
topics: 4 359
replies: 29 234
views: 17 318 816
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 424
replies: 200
views: 8 812

MBIZI

replies: 2
views: 3545
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
05 Dec 2005
Anonymous
Goeiedag˙ mede kampers
Ons gaan by Mbizi staan vir 10 dae in n kamp plek met n badkamer.Kan iemand wat al daar was vir my laat weet hoe groot is die badkamer en of daar n kombuis gedeelte[tafel en wasbak vir skottelgoed] ook ingebou is. Weet iemand wat
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
06 Dec 2005
Piet
New Member
14% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 24 Apr 2007
Die badkamer bestaan uit 'n stort, wasbak en toilet wat kan toesluit. Die kombuis gedeelte is buite aan die kant van die badkamer, nie baie groot nie en word gedeel met nog 'n kampeerder
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
07 Dec 2005
Anonymous
Die staanplekke met hul eie badkamer is pragtig en volkome bedek met gras. Wanneer ons soontoe gaan staan ons slegs op die staanplekke - lekker bederf!! Die vakansieprogram vir kinders was verlede jaar aangebied deur Ben Theunissen en ek glo dat hy dit we
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required