Miskien moet ek nie spesifieke oorde op die forum aanprys nie, maar ek het afgelope naweek 'n klubsaamtrek by Mbizi bygewoon. Ek is nou meer as ooit van mening dat Mbizi die beste oord is waar ek die voorreg gehad het om te kampeer.
Ons was die "lang naweek" by Weesgerus en het uitgery Mbizi toe.ÿ Tussen die hoofhek en die onvangs het ons in die verte die bokke en sowaar 'n giraffe opgemerk.ÿ Groen gras, oral lower dik groen gras, die badkamers was mooi en baie modern, man, ek dink d