English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 232
Total Replies: 248 753
Total Views: 83 111 985
topics: 4 483
replies: 30 552
views: 17 427 171
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 429
replies: 29
views: 17 353 145

MBIZI Kamp 8 - 10 Junie 2007

replies: 1
views: 8198
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
11 Jun 2007 @ 08:29:53 am
Diederik
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 91
Joined: 17 Apr 2007
Ja die winter is hier het so gevoel die naweek was die naweek vir die eerste keer by MBIZI. Lekker gekamp en was baie rustig want die oord was nie vol nie, teleurstellend was dat ons ablusie blok omtrent die hele naweek nie warm water gehad het nie. Ek en die ander lede het nie die saak gaan aanmeld nie, het wel met n lid van die oord gepraat wat kom kyk het en was megedeel dat dit die krag was wat "getrip" het maar teen Sondag was die probleem nog dieselfde. Blykbaar was dit net die een ablusieblok die ander was reg. Het maar twee keer n "army" stort geneem. Verder het ons lekker gekamp en lekker vure gemaak en ge-eet. Kamp Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
11 Jun 2007 @ 20:15:04 pm
Jaco
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 238
Joined: 15 Sep 2004
Het drie jaar gelede ook met die probleem gesit en as jy dit nie op jou self neem om dadelik te kla gaan almal dink iemand anders het reeds gekla. Die bestuur het ons nog altyd op die hande gedra. Groetnis Jaco
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za