English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 380 017
topics: 10 825
replies: 124 923
views: 38 857 722
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

MAG RIMS VIR JURGENS KARAVAAN

replies: 13
views: 312
28 Aug 2019 @ 08:15:27 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 06 May 2015

Goeiedag mense ek is opsoek na 2 Mag rims soos op die nuwer Jurgens karavane ek wil my wit rims vervang met 2 mag rims. het n Jurgens Expo 2013 model. My kontak besonderhede is 0840323562

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 09:37:10 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum, Danie. 

Hoop jy word gehelp. 

Sterkte. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2019 @ 14:28:33 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie jy kan Tiger wheel en Tire probeer.  Hulle het van die mags aan Jurgens verskaf.  Toe ek my Classique gekoop het was ek deur Brits karavane na hulle toe verwys.

Die rim wat jy soek pas ook op die Toyota Minibus Taxi's.  So dis volop beskikbaar.  Maak net seker die mag wat jy kies se gewigs klas is van so aard dat dit die karavaan se gewig kan dra.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 06:38:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het die wit rims op die Classique met die vervang wat ek by TWT gekoop het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 07:29:43 am
DANIE V T
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 06 May 2015

Dankie Leon het jy moontlik die mags se naam of part nommer vir my dit is presies wat ek soek

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 11:36:44 am
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 77
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 54 years

Danie as jy regkom sal ek ook wil weet waar om te kry,sal die nuwe model mag rims ook reg wees vir my 2000 model Penta 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 17:31:28 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 451
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Wat was die prys daarvan Leon en hoe lank gelede asseblief?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 14:47:18 pm
Kosie Kramer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 02 Sep 2019

Hi Danie, ek het twee by Dunlop Zone gekry - R1800.00, R900 elk - A-Line BZR Silver 14"x 7" , 5 gat.

Hulle pas op Jurgens en op my Gypsey

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 17:26:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Kempton karavane.......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:21:23 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Kempton karavane.......

Daar het jy dit nou. Nou begin ekself wonder.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:26:21 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Hi Danie, ek het twee by Dunlop Zone gekry - R1800.00, R900 elk - A-Line BZR Silver 14"x 7" , 5 gat.

Hulle pas op Jurgens en op my Gypsey

Kosie, is daai rim dieselfde as wat by Kempton karavane is soos op Geert se post?

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 08:50:23 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5606
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Google dit.

A-Line BZR Silver

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:28:51 am
Kosie Kramer
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 02 Sep 2019

Hi Hennie, nee maar dieselfde as wat CI op Jurgens sit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 09:50:50 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Hi Hennie, nee maar dieselfde as wat CI op Jurgens sit.

Dankie

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required