English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 276
Total Replies: 230 125
Total Views: 82 382 119
topics: 4 391
replies: 29 466
views: 17 334 397
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 218
views: 17 252 228

MAAK 'N JOL / LALA

replies: 29
views: 7702
06 Jan 2015 @ 08:09:20 am
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015
Goeie dag almal.

Ons wil graag ons slegte ervaring met Maak 'n Jol met jul deel dat jul asseblief nie dieselfde stel as ons moet aftrap nie. Ons het geboek by Maak 'n Jol / Lala in Sodwana vanaf die 29ste Desember 2014 tot die 3de Januarie 2015.

Met ons aankoms die 29ste was ons so teleurgesteld met die fasiliteite. Die badkamers was regtig baie vuil, daar was ontlasting teen die mure gesmeer. Die stort gordyne is soos kant gordyne, mens kan als sien. Daar was nie warm water nie. Die eerste aand het ons nie 'n oog toe gemaak nie want hul het tot 4 uur in die oggend klip hard musiek gespeel.

Die 2de aand het ons sonder krag gesit. Johan, my man, het die eienaar gevra om asb ons krag uit te sorteer toe die eienaar op hom begin skree en vloek. Hy het ges ons moet ons goed vat en f... en dat hy ons geld sal terug gee.

Die volgende dag het ons maar opgepak maar geen geld terug ontvang nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 08:22:07 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Dis verskriklik. Mens is soms nie tevrede met sekere dinge nie, maar dit is die ergste wat ek nog gehoor het. Julle moet aandring op jul terugbetaling. Vir 5 nagte oor Kersfees/Nuwejaar was dit seker nie te goedkoop nie.

Maar welkom op die forum. Hier sal jul inligting kry wat hopelik sal help dat so iets terrible nie weer met julle gebeur nie.
Groete
Freda
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 08:28:34 am
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015
Baie dankie Freda.

Ons sal seker nie ons geld terug kry nie aangesien ons nie die enigste mense was wat opgepak het nie. Daars ongelukkig nog mense wat hul geld verloor het. Ons wil net nie graag h daar moet nog kampeerders wees wat hul geld verloor nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 08:38:03 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Welkom op die forum. Jammer om so iets te hoor.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 08:58:10 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Johan dankie vir die in fo en welkom by onsLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 09:13:17 am
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Welkom julle twee dit is nie lekker om sulke goed te lees nie ek sou ook my geld terug gevra het. Met sulke diens gaan hulle maar sukkel om mense te kry om hulle te ondersteun. Hou aan om te kamp want die leuse is mos Kamp is koning.
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 09:20:32 am
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015
Baie dankie julle.

Daar's niks beter as kamp nie want die natuur is deel van ons menswees en ons geniet elke oomlik daarvan. Ons het net 'n week voor Maak 'n Jol by "Die Tempel" in Nylstroom gekamp en dit was fantasties. Hul geriewe was die skoonste ooit. In al die jare wat ons kamp het ons regtig nog nie sulke skoon geriewe tee gekom soos by "Die Tempel" nie. 'n Week later het ons weer net die teenoorgestelde beleef.

Ons as kampers hou van rustigheid en om die natuur elke oomblik te kan beleef maar ongelukkig kon ons dit nie op "Maak 'n Jol" beleef nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 09:35:29 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Johan en Nelda welkom en jammer van julle ondervinding maar dankie vir die inligting want dit help ons almal om mense wat ons uitbuit aan die kaak te stel.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 09:48:00 am
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015
Dankie Jan.

Dit is waaroor dit vir ons gaan, ons wil nie h dat ons medekampers dit moet beleef nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 10:45:34 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Welkom op die forum,
Het julle nie fotos om te wys nie, dat hulle nog meer skaam kan kry.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 11:51:30 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Welkom julle twee. Baie dankie vir die inligting. Dit help om sulke plekke en hul bestuurders / eienaars bloot te stel aanander kampeerders. Altyd sleg vir die wat die wat die ervaring beleef. Die naam se dit als - Maak n jol.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 12:21:04 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015
Dankie Chuck en Hagar.

Chuck ons het fotos van die mans badkamer maar kry dit ongelukkig nie opgelaai nie.

Hagar, jy is heeltemal reg, die naam s dit als - ons is kampers en nie jollers nie.

Die ergste van als is, daar's geen rels nie, want as daar was sou die eienaar als oortree het.

Ons was nie die enigste mense op wie die eienaar geskree en gevloek het nie. Ons eerste aand wat ons daar was het hy ook op mense geskree en gevloek wat gekla het oor die warm water.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 12:31:19 pm
Anonymous

Johan en Nelda baie welkom hier. Probeer asb om die foto te laai, kyk onder "search" en tik in load photos" daar is so topic om fotos te laai.

Jy moet sekermaak jy is op Advanced post onder aan jy posting, dan add new gallery, dan gaan soek jy die fotos wat jy wil laai en laai dit een, een. Gee ook jou album n naam, safe album sodra fotos gelaai is.

klik op refresh galleries, dan verskein jou album, klik op die naam, dan behaart dit te verskyn sodra jy gepost het.

jammer vir die lang relaas, hoop dit help

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 12:33:05 pm
Anonymous

Die plek is ook taboo vir my

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 13:59:16 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5012
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Dalk het iemand die mure so besmeer omdat hul soos k.k behandel is? Jammer, ek kry nie ander woord nie. Duidelik is die eienaar seker self dronk, het swak selfbeeld en behoort nie aan stuur van sake te wees nie.. ai ai ai.. en sodwana is so mooi plek..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:00:10 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5012
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ek dink daars n tikfout, dis seker maak n tjol...?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:38:46 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

Nee kyk, ek kry net nie die fotos op nie. Lyk my dis getoor. 

Ons sal defnitief weer Sodwana toe gaan, dit is pragtig daar. Ons sal beslis nie weer Maak 'n Jol of Tjol toe gaan soos Expo sê nie. Ons almal werk vir ons geld en ons wil nie hê jul moet jul hard verdiende geld verloor soos ons nie.

Dit gaan nie net oor die geld wat ons verloor het nie, maar die manier waarop ons hanteer was, soos TJOL. Niemand verdien om so ge-hanteer te word nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:41:25 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:41:42 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:42:15 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:42:38 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:43:15 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 14:43:50 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

Het dit reg gekryWink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 16:16:59 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Dis nie mooi nie, van die ergste wat ek gesien het. Sal ook oppak en ry as dit ek was.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 16:55:33 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5012
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ja nee kyk,niks praat harder as fotos nie.. dis regtig sleg, sleg van n besigheidseienaar om so op te tree.. die lewe is moeilik genoeg, en jou inkomste is afhanklik van kliente!

Dis vir my die ergste! Jyt gekeentheid om sukses te maak.. al was dit besneer met wat ookal, en het hy dit positief uitgesorteer, sou hy positiewe reaksie kry, eerder as wat hy nou kry..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 17:23:24 pm
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
LALA beteken slaap in Zulu. Hierdie eienaar MOET eenvoudig ge-boycott word. As hy wakker word, sal hy sien daar is nie meer besigheid nie omdat niemand hom meer ondersteun nie.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 17:38:20 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years
En dan kan hy voort "LALA"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 17:54:29 pm
Tjola
Gold Member
48% Profile Strength
Posts: 129
Joined: 30 Jan 2014
Experience: 49 years
jy sal ongelukkig altyd die tipe kampeerders kry wat sulke plekke ondersteun. Daar kan hulle dronk word en raas
Sulke tipe se huise lyk dan ook dieselfde as die vieslike badkamers.
Johan en Nelda met tyd leer jy maar om eers n search te doen op die site vir enige negatiewe kommentaar oor n oord.
As niemand hier al daar gekamp het nie moet jy maar baie versigtig wees
Ons het ook al n groot teleurstelling by Sodwana gehad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2015 @ 17:57:10 pm
Johan en Nelda
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 06 Jan 2015

Dankie almal. Ek wil nie hê ons kamper vriende moet daar gaan lala nie. As hul nie respek het vir ons as kampeerders nie wil ek beslis nie daar slaap nie want ons het self respek. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2015 @ 14:32:39 pm
Gyfie
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 10 Jun 2014
Experience: 14 years

Maak n Jol se hoofstroom besigheid is nie die kamp gedeelte nie.....dit is die kroeg en die chalets wat die geld genereer.

Ek was daar Julie maand en het in die chalets gebly....dit was baie nice. 

Desember in Sodwana (inteendeel die hele jaar) is daar nie veel om te doen nie, so mense hang maar by die plaaslikke pubs uit en so aan.

Ek sal graag nie daar wil gaan kamp nie want ek dink die staanplekke is maar goor en lyk asof hulle ingeprop is waarookal daar 'n gaatjie was.

Jammer dat julle so slegte omdervinding gehad het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required