English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 798
Total Replies: 239 837
Total Views: 82 812 061
topics: 4 448
replies: 30 224
views: 17 404 730
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 82
replies: 99
views: 6 806
Kruger National Park, Skukuza Camp - SanParks
Kruger National Park, Skukuza
33
Total Ratings: 33
29   
4
Rated: 29 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 1

Luukse verblyf in Skukuza

replies: 12
views: 189
07 Jan 2020 @ 07:30:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15083
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:31:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee wat dis nie so lekker soos in my karavaan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:34:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15083
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die plek is reeds so overcrowded....128 eenhede! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 07:41:41 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 978
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ek bly in elk geval nooit by Skukuza nie. Gans  te veel mense...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 08:50:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja sal by die een verby hou.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 09:05:55 am
Lennie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1885
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Ag wat, kom ons kyk eerder hierna vanuit die halwe glas vol water as die halwe glas leë water.  Daar sal seker mense wees wat van sulke akkommodasie hou en wat die geld het om daarvoor te betaal.  Dit het minstens twee voordele : (1) Dit vul SANParke se koffers aan en (2) Dit beset minder die ander akkomodasie waarvan ons werklike Kruger-liefhebbers hou.

Alhoewel ek voorkeur gee aan kampering in die stiller, noordelike dele van die Wildtuin, sluit ek altyd ook die middel kampe en die suidelike kampe (insluitend Skukuza) in by 'n Wildtuin besoek.  Ek hou van afwisseling en die wye verskeidenheid kampeer- en natuur-eienskappe.  In Meimaand begin ons juis  by Punda en eindig heelonder by Krokkies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 09:10:32 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek is nie mal oor enige van die luukse plekke in die bos nie. Dit is vir mense wat nie die bos wil beleef soos wat hulle moet nie.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 09:33:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis nou die gerief vir ouer garde wat nie me n karavaan kan kamp nie.

Dalk eendag my voorland as ek nie meer kan bestuur nie.

Die dag as jy eers daar is dan skrik jy.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:29:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is nie mal oor enige van die luukse plekke in die bos nie. Dit is vir mense wat nie die bos wil beleef soos wat hulle moet nie.  

Stem saam met jou.  Dis great vir die mense wat nie van kamp hou nie.  Hulle moet dit maar dan op so manier geniet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 16:55:21 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 457
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Ja, dit is soos om 'n kampioen pinotage uit 'n blikbeker te drink. Pas nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 16:58:44 pm
snys
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 457
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 34 years

Of 'n Shivas met cream soda

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 17:44:09 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3917
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek is nie mal oor enige van die luukse plekke in die bos nie. Dit is vir mense wat nie die bos wil beleef soos wat hulle moet nie.  

Het al by geleentheid 'n paar keer as gas in lodges in Sabi Sabi en Singita gebly. Elke besoek was besonders. Word bederf by die lodge en dan die vroeg oggend en nag ritte is om die minste te se baie leersaam. Die drywer en sy/haar gids is hoogs opgelei. In 3 dae is die Groot 5 'n waarborg en dan is dit "up close".

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 21:13:57 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2423
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Alles goed en wel as hulle luuksheid aan die publiek voorstel. Hoop net hulle doen dieselfde met hul restaurante / eetplekke. 

En miskien later, miskien later beter kamp tereine as jy in ag neem wat hedendagse karavane en sleep voertuie kos. Kruger se kamp tereine is niks beter as n gaatjie wat jy oop veld vind.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required