English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 296
Total Replies: 230 439
Total Views: 82 397 902
topics: 10 838
replies: 125 143
views: 38 866 486
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Luiperd in Benoni1

replies: 12
views: 344
25 Jul 2019 @ 09:29:07 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4268
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

LINK

Verbeel jou jy kom in jou opwas area en daar staan 'n luiperd. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 10:01:41 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal my nie verbeel ek het klaar gek🙄k nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 10:23:03 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4268
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My swak hart !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 10:29:40 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1009
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Ek het gelees van die luiperd maar kom hy vandaan,weet nie wat ek sal doen nie seker selfde as Chuck hahaha

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 11:10:13 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4268
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het die persoon op wie se plot dit is se terugvoer gelees. Baie groot geluk dat hulle hom kon vaskeer toe hulle hom in die huis kry en dat daar deure was om toe te maak tot die veearts opdaag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 11:17:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13840
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Gelukkig het hulle nie Sanparks se mense gekry om te help nie......sou seker dood geskiet het

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 12:46:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14112
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir die video link Danie.

Ek ook bly hulle het nie SANPARKS se hulp in geroep nie.  Dan was hy verseker dood en vel op iemand se vloer gele.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 13:27:55 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4268
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Leon dis eintlik ou nuus maar ek het vanoggend op 'n ander forum gelees v d insidend en die einaar het nog ander videos en fotos ook geneem wat nog nie op sosiale media versprei is nie.

Toevallig was ek al so paar blokke v d plot af. Een van my laerskool pelle bly baie naby.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 11:53:31 am
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

LINK

Verbeel jou jy kom in jou opwas area en daar staan 'n luiperd. 

Dit sal wees hoekom hulle dit `n "op was area" noem.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 22:57:03 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1768
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wat sal nie nog alles uit Benoni ontpop nie. Sal my nie verbaas as daai luiperd eintlik op pad Holliwood toe is.🤓

 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 02:19:38 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 617
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek is deel van die Leopard Trust wat elke drie maande die kamera bo in Laingsburg moet gaan diens. Dis altyd hartseer wanneer n luiperd in die dorpgebied in dwaal. Dit is so stupid wanneer mense hom dan voer want dit beteken gewoonlik sy einde. Hier is een van die fotos wat ons al gekry het.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 13:23:09 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Ek sal hoop ek is gesuip.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2019 @ 14:01:02 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek sal hoop ek is gesuip.

Dan sien jy dalk twee luiperds en hardloop tussen hulle deur om weg te kom!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required