English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 291
Total Replies: 230 345
Total Views: 82 394 011
topics: 84
replies: 1 535
views: 185 310
Share your best or worst experiences to help others out.

Luiperd aanval op Duitse toeriste

replies: 3
views: 383
13 Apr 2018 @ 19:59:17 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4264
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Sjoe dit moet 'n erge nagmerrie wees - Hoe vergeet mens so iets?

SKAKEL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2018 @ 21:11:31 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years
It should have attacked the hunter/poacher!
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2018 @ 16:30:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7865
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

En so ly n onskuldige daar onder.
Sterkte vir hulle.
Hoop ons kan weet wat is die man se vordering.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2019 @ 06:46:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13822
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Hierdie het al lankal gebeur in die Kgalagadi. In wildtuine en ander Big5 reservate word jy verbied om uit jou kar te klim en die kampe is omhein om jou te beskerm. Nou kom kamp hierdie klomp êrens sonder kampdrade en is nou verbaas oor die luiperd se gedrag? Ek wens hulle wil hier lees. N luiperd is n wilde dier....nie n mak poedel nie!!!!!😡😡😡😡😡😡😡 en as jy so braaf wil wees om sonder heinings tussen leeus, luiperde en derglikse wilde diere te kamp en daar gebeur iets, moenie kom huil nie....jy het daarvoor gevra en jy het vir jou gekry.

https://www.latestsightings.com/single-post/2018/01/18/Update-on-the-Leopard-that-Attacked-a-Camper-in-Kgalagadi

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required