English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 424
Total Replies: 232 940
Total Views: 82 454 266
topics: 139
replies: 2 146
views: 49 029
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Lugversorger

replies: 8
views: 218
01 Jul 2019 @ 12:48:03 pm
Skottie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 07 Aug 2018

My wa het 'n Infinity lugversorger geinstaleer. Ek kry nie die "heat mode" om te werk nie.

Doen ek iets verkeerd? Laat weet asseblief

 

Groete

 

Andre Lotter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 13:08:47 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel mens moet maar seker maak die Aircon het die hitte funksie in.  Die rede waarom ek sê is die Aircon in die huis wat ek gekoop het besit nie die hitte funksie nie.  Maar dan weer dis 'n ou model.

Al raad wat ek kan gee is om op die remote met die "Mode" knoppie die hitte funksie te kies.  Op die remote in my kantoor kan ek kies tussen 5 modus. Auto, Cool, Dry, Heat en Fan.  Ek het gevind dat die "Heat" gedeelte nie werk as ek nie die "mode" fisies verander na "heat" toe nie.

Dus. Kies die Heat funksie as daar so iets is en stel dan die temp na jou keuse.  Dit vat die Aircon so minuut of wat om van "Cool" af oor te skakel na die Heat funksie toe.

As ek "Auto" selekteer en dan net die temp op stel begin die aircon nie automaties warm maak nie.  Ek moet die "Heat" funksie kies.

Dalk werk dit so by jou ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 13:14:42 pm
Skottie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 07 Aug 2018

Dankie. Die remote het 'n "heat" funksie, maar wil nie oorskakel nie. Dit hardloop deur al die funksies, en by die heat funksie, keer dit terug na die boonste menu.

Ek gaan die vevaardigers skakel.

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 13:21:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis dan een van twee dinge;

Of die remote het 'n probleem of die Aircon het nie 'n hitte funksie nie.  Gaan kyk op die NET by Infinity Aircons. Kies die model wat jy het en werk deur die manual en spesifikasies.

Jy behoort dit daar te kry ook.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jul 2019 @ 20:32:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1893
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek gebruik nie die aircon verwarmer nie. Ek vat altyd so klein fan heater saam. Dit werk vir my beter en minder wear & tare op die aircon. Ook stiller deur die nag en hou so die bure happy.

Anners help so bietjie binne boud le ook as die koue hand uit ruk

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 10:26:39 am
Skottie
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 07 Aug 2018

Dankie vir al die terugvoer. Ek het die vervaardiger geskakel. Die volgende raad is gegee;

  • Haal die batterye uit van die "remote"
  • Plaas terug
  • Die remote flits dan cool/heat al om die beurt
  • Sodra dit heat se, druk die ok knoppie, en hou in 
  • Die "heat" mode is weer terug, en die versorger werk.

Gaan Almega toe die naweek.....gaan lekker rus

 

Groete

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jul 2019 @ 17:51:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14224
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir al die terugvoer. Ek het die vervaardiger geskakel. Die volgende raad is gegee;

  • Haal die batterye uit van die "remote"
  • Plaas terug
  • Die remote flits dan cool/heat al om die beurt
  • Sodra dit heat se, druk die ok knoppie, en hou in 
  • Die "heat" mode is weer terug, en die versorger werk.

Gaan Almega toe die naweek.....gaan lekker rus

 

Groete

 

 

 

Ek's bly jy is sommer op n eenvoudige manier uitgesorteer. Geniet Almega!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jul 2019 @ 08:00:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14556
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dankie vir al die terugvoer. Ek het die vervaardiger geskakel. Die volgende raad is gegee;

  • Haal die batterye uit van die "remote"
  • Plaas terug
  • Die remote flits dan cool/heat al om die beurt
  • Sodra dit heat se, druk die ok knoppie, en hou in 
  • Die "heat" mode is weer terug, en die versorger werk.

Gaan Almega toe die naweek.....gaan lekker rus

 

Groete

 

 

 

Ok so leer mens nog steeds.  Belangrik is om so iets te onthou as jy nie aldag met dit werk nie.

Geniet julle kamp by Almega. Dis 'n lekker plek om te gaan rus.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jul 2019 @ 12:52:32 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1589
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dankie vir al die terugvoer. Ek het die vervaardiger geskakel. Die volgende raad is gegee;

  • Haal die batterye uit van die "remote"
  • Plaas terug
  • Die remote flits dan cool/heat al om die beurt
  • Sodra dit heat se, druk die ok knoppie, en hou in 
  • Die "heat" mode is weer terug, en die versorger werk.

Gaan Almega toe die naweek.....gaan lekker rus

 

Groete

 

 

 

Isaac Newton het uitgeroep 'eureka!.......'

André,

Watter woorde het jy gebruik toe die lig aangaan met die heat funksie?

Bly jy kon uitsorteer. Nou weet ons ander ook wat om te doen.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required